Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.

Port Owen, Wes-Kaap

Russell's on the Port

"Vir voëlkykers sal dit 'n baie goeie bestemming wees, maar 'n visfabriek in Laaiplek kan onaangename reuke veroorsaak wat die ondervinding minder aangenaam kan maak. Ons was gelukkig dat die wind visreuk van die fabriek weg van ons gewaai het."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Maskam Guest Farm

"Skoon dorp. Rit om Gifberg 'n móét as weer dit toelaat. Nieuwoudtville kan ook gerus besoek word vanaf Vanrhynsdorp. Potberg mooi vir blomme en etes."

Agulhas, Wes-Kaap

The Gift

"Gaan verken gerus die klein plekkies."

Voorbaai, Wes-Kaap

Ocean Two 12

"Uitstekende restaurant in Route 57. 'n Moet-eet-ervaring tydens enige verblyf daar. Min effektiewe winkels in die omgewing. 'n Tipiese vakansiebestemming."

Voorbaai, Wes-Kaap

Sea Breeze 65

"It is a great place."

Heidelberg, Wes-Kaap

Buckhouse Elegant Village Apartment

"A very nice place to stay if you want to breakaway from the busy streets of the city."

Paternoster, Wes-Kaap

Paters Haven BnB & Self-Catering

"Mooi blomme en lekker eetplekke!"

Sederberg, Wes-Kaap

Mount Ceder

"Kan nie wag om die tyd te hê om terug te gaan en daar rond te stap en dit behoorlik te verken nie."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Hawerland

"Pragtig en dit was wonderlik om weer so baie groenigheid in daardie kontrei te sien."

Caledon, Wes-Kaap

Oppistoepie

"Great landscape and friendly people."

McGregor, Wes-Kaap

Plum Tree Cottage

"Weggesteek en 'n plek om te ontdek."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Die Kussinkie

"Pragtige omgewing en ek kan 4 Sheep restaurant aanbeveel en is 'n wenner. Heerlike kos wat bekostigbaar is en vriendelike kelners."

Hermanus, Wes-Kaap

403 on Main

"Baie mooi plek om vakansie te hou en mense is baie vriendelik."

Kommetjie, Wes-Kaap

Happy Home Imhoff's Gift

"Regtig net die verkeer in die oggende as gevolg van padwerke wat nie goed was nie."

Britanniabaai, Wes-Kaap

Beach House Britannia Bay

"Lekker rustige dorpie by die see."

Paternoster, Wes-Kaap

Beachcomber

"Paternoster is a beautiful town. One just needs to be alert all the time as it can be a bit unsafe."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Aant Dorpseind

"Sentraal geleë vir blommekyk."

Velddrif, Wes-Kaap

The Sunset Villas

"Mal oor die Weskus!"

Port Owen, Wes-Kaap

Joan's Place

"Nice, quiet, not much to do, but if you want to relax, this is the perfect place."

McGregor, Wes-Kaap

Boesmanskloof Eagle's Nest

"McGregor is soos 'n batterylaaier - nie opwindend nie, maar doen sy werk goed. Jy kom met 'n pap battery daar aan en vertrek weer met 'n volgelaaide een. Dit is asof tyd teen halfpas loop op hierdie pragtige plekkie. Ek wil wéér en wéér en wéér teruggaan!"

Prins Albert, Wes-Kaap

The Cottage

"Dis 'n pragtige, karaktervolle dorpie aan die voet van die Swartberge."

Bloubergstrand, Wes-Kaap

602 Infinity

"Peaceful and quiet and the view is stunning!"

Milnerton, Wes-Kaap

Woodbridge Lodge

"Milnerton is a quiet neighbourhood situated close to a lot of the attractions Cape Town has on offer, boasting a beautiful lagoon and lighthouse with an 18 hole links golf course situated just behind the beachfront and an awesome view of table mountain and Robbin Island I would definitely stay in Milnerton again."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Lilybet

"We found Clanwilliam to be a wonderful town. Clean and well laid out with all the amenities one would need for a self-catering holiday. Restaurants and interesting places (such as Rooibos tasting house), are plentiful and classy. The end of August Flower Show in the church hall is spectacular. Friendly community. Clanwilliam is really well situated for day trip access to Namakwa fields of daisies, wine tasting, and the beautiful towns along the West Coast of the Cape Province."

Paternoster, Wes-Kaap

Sea Castle 2

"Ons het heerlik gekuier in Sea Castle, maar ons was nie bewus dat handdoeke nie voorsien word nie. Dit sal 'n bonus wees as daar wel in die toekoms handdoeke voorsien word. 'n Ekstra matjie by die toilet/bad sal ook handig wees. Die vloer is baie koud in die winter. Baie oulike plek en ons het heerlik gekuier!"

Blad
Blad 918 - Wys 27511 tot 27540
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang