Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.
"Keurboomstrand has a lovely laid back ambience. A restaurant with beautiful views and within walking distance. Close to the videy Plettenberg Bay but far enough away to be a far more relaxing holiday."
"Enigste klagte uit ons groep van 11 persone was die gebrek aan warm water in die oggend."
"Uitstekende vakansie-oord, skoon strande en genoegsame en uitstekende sekuriteit. Voel baie veilig daar en sal beslis weer kom uitspan."
"Well worth a few days visit! We’d like to spend more time there. We particularly enjoyed the products from the local dairy!"
"Sal enige tyd weer daarnatoe terugkeer. Die mense is baie vriendelik en gasvry. Aandete by die Karoo Art Hotel was een van die hoogtepunte. Ons sal dit definitief aanbeveel. Het meer tyd nodig gehad by die boekwinkel."
"Kan dalk meer adverteer op Facebook waar die meeste mense vandag goed en plekke soek."
"Having all the shops and restaurants in close proximity to our accommodation added to our wonderful time. A special shout out to Moyo Restaurant, Blouberg for a fabulous dinner experience. Thank you Bloubergstrand!"
"Dis so pragtige dorpie en ons was al 'n paar keer daar. Dis net jammer van die misdaad wat nou so kop uitsteek."
"Die area is baie naby aan omliggende restaurante en maklik om te navigeer. Die huise is ook baie mooi en mens is skoon verbaas met die see, sonsondergang en sonsopkoms. Baie mooi!"
"Pragtige omgewing en dorp wat baie goed geleë is om omliggende dorpe of stede te besoek. Die kettingwinkels voldoen aan al die behoeftes en is die Kelkiewyn Resturant hoogs aanbeveel vir etes. Personeel van besighede deurgaans vriendelik en professioneel. Na 'n besige dag, bied Villiersdorp vir jou die rustigheid om uit te rus en die volgende dag verfris aan te pak."