Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"There is not much in the town of Hoekwil - it’s a quaint village visit for coffee. The surrounding countryside is lovely."
"Rustig en mooi en naby 'n mini mall met die beste Spar waar jy al jou inkopies kan doen. "
"'n Mengsel van ou wêreldse sjarme en moderne tegnologie. Baie warm in somer. Vriendelike mense en baie om te doen en sien."
"Ongelooflik mooi en geniet dit elke keer as ons kans kry om daar uit te kom vir vakansie. "
"Paternnoster is 'n fantastiese kusdorpie met alles wat mens nodig mag kry! Uitstekende restaurante, lieflike strand, pragtige sonsondergang en oneindige uitbreidings-geleenthede!"
"Die seewater is so skoon en die stand is so mooi dit lyk soos iets uit 'n sprokiesboek."
"What a beautiful beach, so peaceful and relaxing. Friendly people, lovely food and we will definitely be back."
"Die dorp het baie agteruit gegaan en algemene instandhouding soos paaie, straatligte ens. kort bietjie aandag."
"Worcester is 'n baie ou dorp en omdat ons net oorgeslaap het, het ons nie veel besienswaardighede kon besoek nie."
"Ons was nou weer vir eerste keer na die opgradering van Hartenbos daar vir 'n naweek en was heel aangenaam verras oor als,en ons het ons tydjie daar terdeë geniet. Gaan binnekort sommer weer gaan kuier."