Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35325 reviews.
"Prince Albert was 'n verrassing. 'n Pragtige dorpie wat weggesteek is tussen die berge."
"Net bedoel vir oornag, maar probeer gerus die 4 Sheep Restaurant, dis die moeite werd!"
"Ek is mal oor Kleinbaai en sy mense, en het die walviskyk-trippie verskriklik geniet!"
"Hermanus is 'n skoon en rustige sielsplek - 'n stukkie hemel op aarde. Ons gaan weer kom besoek aflê in Hermanus."
Great Brak River, Western Cape
Wolwedans Guest Manor"Groot-Brakrivier is lekker naby alles... See, rivier, of inkopies! "
"Die strand is te rotsagtig. Die munisipaliteit kan bamboes verwyder om die strand meer aantreklik te maak."
"In swellendam zelf niet zo heel veel te beleven. Wel hele goede restaurants, wij hebben gegeten bij field en vork, heerlijk!"
"Daar is baie te sien en doen, maar die hitte is net te erg. Sal eerder in die herfs of lente daarheen gaan."
Great Brak River, Western Cape
Wolwedans Guest Manor"Dis gemaklik geleë vir iemand wat die omgewing wil besoek. Toegang tot die snelweg is maklik. "
"Ek gee Citrusdal as 'n toeristebestemming 4 sterre, slegs omdat daar baie is om te doen in die omringende area en omdat dit relatief naby Kaapstad geleë is. Citrusdal se dorp self is natuurlik baie klein en nie uitsonderlik aangenaam om baie tyd in te bestee nie, aangesien daar nie veel besienswaardighede is nie."
"Baie mooi landskap met besonderse berge en natuurskoon. Absoluut 'n pragtige plekkie om te besoek."
"Baie teleurgesteld. Het gegaan om my seuntjie die spookmeisie van Uniondale te gaan wys en daar is absoluut niks daarvan in die dorp nie."
"Witsand het die heerlikste warm water met 'n verskeidenheid swemopsies - 'n getypoel, rotse vir snorkel, strand of rivier. Die weer was heerlik, behalwe vir een winderige dag. Ons sal graag weer wil gaan kuier! "
"This is always a special holiday location away from the busy city life."