Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 6600 reviews.
"Die plekkie is maar klein, maar ons het die Spar gelove en kon lekker vars vis en chips kry by 'n viswinkel naby die hawe. Ons wou vars vis kry die dag - maar het hulle net-net gemis. Ons het lekker kossies gekry by die De Palm - lekker burger en schnitzels gekry."
"This is one of the best places I've seen in South Africa, I would bring my entire family there. There is just no much options when it comes to food, but Vredenburg is not that far and the restaurants in the town are fantastic."
"Lovely getaway location, away from the hustle and bustle of everyday life! Long endless beaches - lovely! We truly enjoyed our stay in Elandsbaai! "
"Die liggaam is ideaal en stapafstand van die see af. Sal definitief weer daar gaan oornag."
"Bitter veilig en lekker rustige dorpie. Ons sal Strandfontein weer besoek."
"Die ideale plek as jy wil wegkom van die besige stadslewe. Die rustigheid is net wat mens nodig het om weer te herlaai. Sal definitief weer terugkom."
"Having never stayed over in Paternoster before, we thoroughly enjoyed out stay and highly recommend De See Kat Restaurant, we had a superb anniversary dinner there!"
"Lovely small town, well-kept with good facilities, great beach, and more activities than you might expect!"
"Beslis 'n plek om te besigtig. Die Weskus bied 'n pragtige natuurskone dorpie vir oud en jonk."
"Dis 'n pragtige wissersdorpie met sy vriendlike mense, sal enige dag weer gaan vir 'n kuiertjie en vir my was dit 100% veilig."