Geverifieerde Resensie
West Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6600 resensies.
"They can maybe get more bigger shops like Spar, Pick & Pay and maybe a pharmacy. But otherwise it's a nice place."
"Fryers Cove Restaurant is uitstekend, ons het lanklaas sulke lekker kerrievis en viskoekies gehad. Doringbaai is baie rustig en stil."
"Mooi strande, goeie surfspot (JoJo's) en goeie verskeidenheid restaurante. Ons maak weer so."
"Heerlike vars seekos gekoop in die hawe wat ons in die aand by Sea Shack gemaak het. Die vars mossels is 'n moet. Die opgradering in die hawe met winkels en restaurante is 'n groot pluspunt vir die area."
"Lieflike restaurante. Die Seekat vir sushi, Blikkies vir pizza en die heerlikste vis op die kaap. Stonefish-gallery en Jêm en Pantoffels vir geskenke is besonders. Naby genoeg aan Kaapstad vir ’n vinnige wegbreek."
"Yzerfontein is 'n wonderlike seedorpie naby genoeg aan Kaapstad om te voel dat jy uit die stad is en lekker kan ontspan."
"Nice ocean views but not much to do. Perfect if you just looking for some peace and quiet."
"Langebaan het baie besienswaardighede. Baie goeie vakansieplek. Vriendelike mense en 'n baie veilig area."
"Love the quaintness and peacefulness of the village, the beautiful beach and the quick accessibility to surrounding villages. It's a gem."
"Vir ons was Velddrif bietjie baie stil. Maar ja, as mens wegbreek van die besige stadslewe, is dit 'n lekker kuier en rusplekkie."
"Pragtige omgewing met heerlike wynplase om te besoek! Die mense is besonder vriendelik - almal groet almal!"