Geverifieerde Resensie
West Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6547 resensies.
"Lovely beaches and the coffee shop at tbe nursery is our go to everytime for breakfast!"
"Bietjie meer verwag van die dorp, maar ons het elke dag iets gekry om te doen, Bird island was nogals iets om te beleef."
"Ons het by Strandloper bespreek vir 'n aandete en kon derhalwe nie al die pad terugry Kaapstad toe nie. Absolute belewenis om weer daar te kon kuier."
"Die mense van Paternoster is vreeslik vriendelik. Ons het sommer gou tuis gevoel in die klein dorpie."
"Lambertsbaai moet net meer winkels kry. Soos 'n Checkers, want as jy 60sec wil doen kan 'n mens dit dan doen."
"A great place to go to if you want to have a peaceful break. Not too much to do, but there is enough to keep you busy for a few days."
"Sal net graag meer aktiwiteite wou sien waarmee 'n mens jou kan besig hou en ook meer ontspanningsplekke langs die strand."
"In Lambertsbaai is daar baie om te doen. Ons was nooit vervelig of niks gehad om te doen nie, en die mense daar is ook vriendelik."
"Ons was 28 jaar gelede in Langebaan met ons wittebrood. Dit was heerlik om die area nou weer te kon besoek. Die dorp het behoorlik uitgebrei en is nou 'n baie gewilde toeristebestemming."
"It is a small town. Don't expect a place with shopping malls etc. It is a quiet seaside town. There are ample restaurants, and 2 grocery stores. It is close to other bigger places like Paternoster and Velddrif."
"Saldanha is a beautiful town which has not lost it's fisherman's charm. The people are friendly."
"Die dorp lyk verwaarloos en het beter dae gehad het. Sal nie sommer weer besoek nie."