Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 6600 reviews.
"Dit is maar soos enige ander klein dorpie in Suid-Afrika, behalwe dat dit effens skoner is en die strate nie vol gate is nie."
"Vriendelike mense en vriendelike besighede. Lekker stil vakansie al was dit oor Desember."
"Wind is ongelooflik sterk, veral as jy van die Noordwes-provinsie af kom en nie gewoond is daaraan nie."
"Baie rustig, veilig en die omgewing was pragtig! Ons sal St. Helenabaai definitief weer wil besoek."
"Langebaan is definitely the place to go for any breakaway. Lots to do and see, and friendly people."