Verified Reviews

West Coast

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast

Rated 4.5 out of 5 based on 6636 reviews.

Doringbaai, West Coast

Thornbay Accommodation

"Heerlik stil. As jy regtig wil wegkom van alle fieterjasies is dit die plek. Baie ruimte vir toerisme-ontwikkeling. Maar vir ons was dit net genoeg."

Yzerfontein, West Coast

Simply Yzer Self-catering Apartments

"Pragtige, skoon plek met vriendelike mense."

Strandfontein, West Coast

Galvin's House

"Ongelooflike plek - kan besig wees rondom die kampeerders, maar as mens so effe boontoe bly is dit fantasties. Let wel, is 'n rowwe see en gewoonlik baie koue water, maar lang strande vir stap. Baie goeie wynkelders in die omgewing, asook gholf vir die wat wil. Kersmark en tent "skep 'n bord vir R50" was 'n hoogtepunt."

Lamberts Bay, West Coast

Bokkomblommetjie

"Lambertsbaai het baie agteruit gegaan. Daar was orals glasstukke op die strand. Dis 'n jammerte dat so 'n mooi plek en strand nie na gekyk word nie. Daar was ook 'n robkarkas op die strand wat enkele meters van die lewensredders af was, wat nie verwyder was nie."

Saldanha, West Coast

Hoedjiesbaai Hotel

"Restaurant wasn't halal. Not many food places around the hotel. 15min drive to the mall for halal food. December the beach gets full with locals. Lifeguards on the beach including police presence. Views were amazing but water is cold (refreshing though). Popped in at Saldanha Bay hotel. If I booked in Saldanha again it will definitely be there. Modern and lively with a swimming pool and food was halal."

St Helena Bay, West Coast

St Helena Bay Hotel

"Very enjoyable experience."

Langebaan, West Coast

Aintree Farm Cottage

"Lekkerste plek in die wêreld."

Jacobs Bay, West Coast

Roos Maryn

"Die grondpad na die restaurant teen die see benodig aandag asseblief."

Paternoster, West Coast

Sea Shack

"Heerlike Weskus-kuierdorpie. Dis 'n moet."

Dwarskersbos , West Coast

Gousblom 6

"Die beste plek om te gaan rus."

Lamberts Bay, West Coast

Lamberine Vakansieoord

"Ek het familie en vriende daar so ek is al gewoond aan die Baai."

Langebaan, West Coast

Beach Breakaway

"Ongelooflike plek, vriendelike mense."

Jacobs Bay, West Coast

Whimseagull

"Dis pragtig, veilig en verseker die plek vir rus en ontspan!"

Yzerfontein, West Coast

Amazing Seaview

"Goed vir jou siel. Mooi op die oog. Vriendelike mense."

Yzerfontein, West Coast

Kaalvoet Apartments

"Ek sien dit as 'n plek vir afgetredenes."

St Helena Bay, West Coast

11 Sanderling

"Rustige vakansiedorp. Spar het alles wat mens kan nodig kry."

Paternoster, West Coast

Ah! Guest House

"There is petty crime, unfortunately. "

Saldanha, West Coast

Hoedjiesbaai Hotel

"Perfek vir binnelanders, lekker vis."

West Coast

Schaftplaas

"I love the West Coast, the weather is always great and there are so many beautiful little fishing villages and farms to visit."

Paternoster, West Coast

Phoenix 2

"Skoon wye strande. Baie goeie restaurante. Besoek Koelkamersteater. Dit is die moeite werd."

Langebaan, West Coast

Bella Mia

"Dit is 'n pragtige dorp in geheel."

Langebaan, West Coast

Langebaan Anchor's Down

"Langebaan is 'n baie mooi en skoon dorp. 'n Moet om te besoek."

Yzerfontein, West Coast

Amazing Seaview

"Rustig en baie skoon."

Jacobs Bay, West Coast

Weskushuis

"Nice little town."

Paternoster, West Coast

Sea Shack

"Beslis op ons kortlys vir toekomstige aftreedorp ... stunning, stunning, stunning!"

Langebaan, West Coast

Croeso Guest House

"Langebaan bied verskeidenheid plekke aan. Veral kosplekke. Gee Rocxi's n probeer, dis lekker kos en atmosfeer. Daar is genoeg winkels en 'n Caltex plus 'n karwasplek."

Paternoster, West Coast

Jongnooientjiesfontein

"Pragtige plek - mens kan nie genoeg kry nie."

Page
Page 35 - Showing 1021 to 1050
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers