Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 6672 reviews.
"Totally exceeded our expectations. Most character filled destination in South Africa, with a Greek Island feel. Great variety of things to see, explore and do. Three days were not long enough. We'll be back soon."
"Wees versigtig vir mense wat kreef wil smous. Hou maar waardevolle besittings weg uit die oog. 'Petty crime' is aan die toeneem. Maar Paternoster bly 'n juweel van 'n plek met die mooiste skoon strande."
"'n Klein kusdorpie met restaurant wat lekker kos bedien, en elk het 'n lekker gesellige atmosfeer. Alle winkels is loopafstand en die mense van die dorp is baie vriendelik."
"Die dorpie is nog relatief stil en veilig, ook binne bereik van baie ander toeristebestemmings."
"Fryer's Cove Vineyard is heerlike kuier plek met lekker en goeie kos. Meer aandag kan aan die ander eetplekke se kos gegee word."
"Lambertsbaai is 'n lieflike kusdorp. Baie restaurante. Baie om te doen."
"Absolutely love Yzerfontein, close to Cape Town for a quick daytrip, but Yzerfontein itself has the most beautiful beach and stunning views."
"Paternoster is 'n pragtige, skoon, rustige en asemrowende vakansiebestemming. Weg van die stad se lawaai waar jy net rustig kan ontspan en jou kan verkyk aan die oulike huisies en winkeltjies."
"Was bietjie teleurgesteld oor die voëlskuiling by die vlei wat nie meer bestaan nie. Dit sou 'n groot pluspunt vir die dorp wees."
"Pragtig. Oulike strandjies/restaurante en ander besighede. Sentraal geleë na heelwat ander besienswaardighede in die omgewing."