Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy West Bank Village besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in West Bank Village.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van West Bank Village akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Bank Village Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

West Bank Village Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf West Bank Village

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Quigney Beach, Oos-Londen

Portside Inn is 'n gastehuis naby die strandfront in Oos-Londen. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe en besienswaardighede in die area. Verblyf word aangebied in 6 kamers...

Vanaf
R845
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Quigney Beach, Oos-Londen

Goulden Street Guest House is in Quigney geleë ? 'n baie ou en rustige buurt in Oos-Londen. Die strate is breed en baie huise is smaakvol opgeknap. Dié gastehuis is in 2002 gestig en die gebou is byna 100 jaar oud...

Vanaf
R1 506
per nag, vir 2 mense
Hotel in Quigney Beach, Oos-Londen

Premier Hotel Regent is 'n klassieke strandhotel, in Esplanade-rylaan in Oos-Londen. Die hotel is ideaal geleë by die toegangspoort tot die Sonskyn- en die Wildekus en is ideaal vir sake- en vakansiereisigers. Pre...

Vanaf
R1 506
per nag, vir 2 mense
Hotel in Quigney Beach, Oos-Londen

Premier Hotel East London ICC is in Oos-Londen op dei Esplanande geleë. Dié hotel het 'n luisterryke uitsig oor die Indiese Oseaan en dit is lekker naby al die aksie, so dit is ideaal vir vakansiegangers en sakelu...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
B&B in Quigney Beach, Oos-Londen

The Paralian bied B&B-verblyf op Oos-Londen se strandfront. Die gastehuis is net 5 minute vanaf Oos-Londen Gholfklub en die hawe geleë. Verblyf by The Paralian beskik oor 12 kamers wat uniek versier is. Elke kamer...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Quigney Beach, Oos-Londen

The Hampton Exclusive Guest House is in Oos-Londen se kusvoorstad Quigney, en dit is stapafstand van die strand af. Die gastehuis bied gerieflike verblyf, gratis WiFi en uitsigte oor die Indiese Oseaan. Die verblyf...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Quigney Beach, Oos-Londen

African Dreams Bed & Breakfast is 'n instansie wat deur 'n familie besit en bedryf word in Quigney, een van Oos-Londen se oudste en mees historiese woonbuurte. Dié B&B bied verblyf aan sakereisigers, gesinne wat 'n...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stirling, Baysville

Baruch Bayith is 'n selfsorgeenheid op die eienaar se eiendom in Baysville, 'n stil residensiële voorstad van Oos-Londen. Die area is naby bekroonde restaurante, winkelsentrums, 'n gesogte gholfbaan en verskeie sko...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
B&B in Stirling, Baysville

Pollock's B&B is in 1997 op die been gebring en is gerieflik geleë in die sentrale en veilige Baysville Uitbreiding, Oos-Londen. Die privaat en ruim en-suite kamers het elkeen 'n eie privaat ingang en tuin. Parke...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Lodge in Bunckersheuwel, Stirling

Buffalo View Lodge is op die hoogste punt van die Bunkers Hill-buurt geleë en dit bied uitsigte oor Oos-Londen se die skilderagtige landmerke. Die balkon het 'n uitsig oor die groen omgewing en die Buffalo Park Kri...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die West Bank Village akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Oos-Londen blad indien jy na meer Oos-Londen akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za