Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (13)
Wildsplase (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van West End

5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van West End van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy West End besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in West End.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van West End akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West End Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

West End Akkommodasie - Parys

12 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Parys, West End

Uit en Tuis bied gerieflike verblyf in 'n huislike gastehuis in die dorpie Parys. Dit is stapafstand van die Vaalrivier af. Gaste kan Parys platloop en al die kunsgalerye en antiekware-winkeltjies na hartelus verken...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parys, West End

Lavender Place bied smaakvol ingerigte selfsorg-eenhede in Parys. Dié gastehuis is ideaal geleë naby verskeie geriewe, doendinge en besienswaardighede. Verblyf by Lavender Place beskik oor 5 eenhede waarvan 2 goe...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Parys, West End

Le Franz is 'n gastehuis in die stil dorpie Parys op die oewer van die Vaalrivier in die Vrystaat. Verblyf word in 4 eenhede gebied. Gaste kan die eenhede apart of saam vir 'n groep van 18 gaste bespreek. Drie van ...

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parys, West End

Riverbush Lodge bied smaakvolle verblyf en ontbyt (as opsionele ekstra). Ons is in die pragtige dorpie Parys naby die oewer van die Vaalrivier in die Vrystaat geleë. Dit is ideaal vir natuurliefhebbers en voëlkyke...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parys, West End

The Loft @ 28 is ’n gastehuis in die hartjie van Parys en dis naby die pragtige Vaalrivier. Die gastehuis is slegs ’n blok weg van die hoofstraat wat verskeie winkels, restaurante en besienswaardighede het. Ve...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parys, West End

Petit Paris Selfsorg is in die hartjie van Parys in die Vrystaat geleë, gerieflik naby die hoofweë en net 'n uur vanaf Johannesburg en 2 ure vanaf Pretoria. Verblyf word aangebied in 2 selfsorg-eenhede. Die eenhe...

Vanaf
R675
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Parys, West End

Vaal de Rama is in Parys, 'n pragtige dorpie op die rand van die Vredefortkoepel Wêrelderfenisgebied en die oewer van die Vaalrivier geleë. Die gastehuis is elegant gemeubileer en bied selfsorg-eenhede en 7 gaste...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Parys, West End

Le Petit Parys is in 'n stil en rustige woonbuurt in die dorpie Parys geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf. Die kothuis is naby winkels, restaurante, gholfbane en stapafstand vanaf die rivier. Verblyf bestaan...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parys, West End

La Splendia Guest Lodge bied bekostigbare en gerieflike verblyf, gulhartige gasvryheid en 'n lekker informele atmosfeer. Dié gastehuis is in die dorpie Parys aan die oewer van die Vaalrivier in die Vrystaat geleë....

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Parys, West End

New Beginnings bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n grasdak-kothuis in Parys. Dié kothuis is stapafstand van die rivier af. New Beginnings is in 'n residensiële area in 'n klein kompleks geleë. Die kothuis het ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die West End akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Parys blad indien jy na meer Parys akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za