Geverifieerde Resensie
Wild Frontier
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wild Frontier bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1923 resensies.
"Marloth is 'n fantastiese ervaring, 'n stukkie hemel op aarde met die diere wat om jou is. Die mense wat daar woon en werk is almal ook vriendelik wat die ervaring baie lekker maak. My enigste bekommernis is oor die diere wat nou verwyder word en die vlakvarke wat geskiet word, gaan hulle nog diere oorlos in die park want as hulle alles gaan verwyder sal Marloth definitief sy aantrekking verloor!"
"Wonderlike plek. Groot verskeidenheid van diere. Ongelukkig net verskriklik baie mense wat daar rondloop deur die dag wat duidelik nie daar woon nie. Ashoop ook 'n sleg oog."
"Baie pragtige oord. Sekuriteit van hoogstaande gehalte. Die diere in die kamp dra by tot 'n ongelooflike tydperk. Sal beslis weer by Marloth Park tuisgaan!"
"Baie mooi, vreeslik geniet met al die diere en die mense is ongelooflik vriendelik."
"Uitstekende ligging naby die Krokodilrivier met sagte 4x4-roetes langs die Krugerwildtuin."
"A unique and wonderful piece of South African beauty, cannot wait to go back."
"Ons is al baie gewoond aan Marloth Park. Ons hou baie van die plek, omdat die diere vir jou kom kuier op jou voorstoep!"
"It is perfect for visiting KNP. Especially with teenagers. There is a good television and that is a prerequisite for them."
"Beautiful nature reserve sharing the Crocodile River with the Kruger Park. Lots of game to be seen inside Marloth Park and on the Kruger park side of the river. It is nice to be able to walk with the wild animals in Marloth Park as the dangerous ones are safely on the Kruger Park side of the fence."
"Marloth Park is a lovely estate. Sand roads were a little difficult to drive on but we managed nonetheless. "
"Wat 'n verrassing het ons gekry met ons eerste besoek aan Marloth Park. Dit is 'n stunning plek, gaan weer en weer terug gaan! "
"Ons eerste keer in Marloth. Baie aangenaam verras gewees. Baie diere. Pragtige stuk bosveld, en lekker naby aan Wildtuin se ingang."
"Fantastic tourist destination, clear to see why it is so popular!"
"We loved it so much we have decided to buy property in Marloth Park and we are looking to build a house here within the next 2 years!"
"Marloth is pragtig. Die mooiste koedoes en diere gesien, mis dit al klaar! "
"Awesome! love the fact that one is living in the bush amongst the animals."
"Baie goed geleë. Weg van die daaglikse gejaag van die moderne lewe. Verkies om gedurende lente of herfs te besoek a.g.v. die abnormale temperature."
"So close to the Kruger, almost no need to go into the Kruger as we saw 4 of the big 5 in the 1st day on the Marloth Park side"