Geverifieerde Resensie

Wild Frontier

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wild Frontier bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1902 resensies.

Marlothpark, Wild Frontier

3330 Seekoei

"Marlothpark was my voorkeur plek vir vakansies die laaste paar jaar. Al probleem wat ek persoonlik het, is dat daar in die laaste tyd baie meer huise gebou word, so daar is baie meer huise wat reg langs mekaar is waar mens die bos ervaring verloor. As die park besiger raak, sit mens ook baie keer met kinders se geraas en bure wat raas en party plekke is so naby mekaar dat jy heeltyd op jou bure afkyk wat dit laat voel asof jy nie privaatheid het nie en ook dat dit die diere baie kere verjaag."

Marlothpark, Wild Frontier

Alldays

"Definitief 5 ster."

Marlothpark, Wild Frontier

Self-Catering Cottage

"Marloth Park is a beautiful place to relax and unwind in nature with everything that you'll need, be it fuel for your car, grocery stores and adventure parks, but most importantly animals and nature. Enjoyed my experience."

Marlothpark, Wild Frontier

Buffalo Chalets Marloth Park

"Repair roads will be good - otherwise all good. I can't wait to go there again."

Marlothpark, Wild Frontier

Galago's Nest Bush Chalets

"Sal definitief ander aanbeveel om te gaan."

Marlothpark, Wild Frontier

Hout Huisie

"Baie lekker gekuier in die rustige natuur, so baie diere gesien hier om die huisie dit was fantasties"

Marlothpark, Wild Frontier

Impala Cottage

"Marlothpark het baie besig geword en die mense respekteer nie die wild nie. Ons het 'snares' in die veld gekry en veiligheid in die park word 'n probleem. Daar's bouers heeldag. Die huise is naby aan die pad en 'n mens hoor ongelukkig die heeltyd karre. Daar is nie "bos" nie want daar's te veel huise. Daar's sekuriteit om elke draai."

Marlothpark, Wild Frontier

Escape @ Butterfly

"Baie goed ingerig, lekker restaurante en baie mooi wild gesien in Marlothpark self en by die rivier."

Marlothpark, Wild Frontier

Lidvubu Lodge

"Ongelooflik, rustig, voedsel vir jou siel."

Marlothpark, Wild Frontier

Kruger Maroela Lodge & Spa

"Restore everything that the fire burned."

Marlothpark, Wild Frontier

Huis Maroela

"We simply love Marloth Park. It is one of our favourite holiday destinations. Simply put - "Heaven is a place on earth - Marloth Park!""

Marlothpark, Wild Frontier

Kruger Loft

"Great place for family or even if you are just traveling with your partner."

Marlothpark, Wild Frontier

Maphupho Yemali

"Was nie een dag in die KNP gewees nie, maar het tog nog steeds 3 uit die groot 5 gesien. Die luiperdwyfie was pragtig. Ideale plek vir enigiemand wat van bos hou."

Marlothpark, Wild Frontier

Lionsview Private Lodge - 4 Lions, 4 Sleeper

"Sekuriteit by die hek is glad nie op standaard nie. Spoed in die park is 'n probleem."

Marlothpark, Wild Frontier

Grand Kruger Lodge and Spa

"You may visit Marloth Park to enjoy nature."

Marlothpark, Wild Frontier

951 Geelvis

"Great bush experience."

Marlothpark, Wild Frontier

My Bushhouse (Bayt AlGhaba)

"Geniet dit altyd om in Marlothpark te kuier."

Marlothpark, Wild Frontier

The Tortoise Shell

"Sal dit vir enige iemand aanbeveel."

Marlothpark, Wild Frontier

Die Hartbeeshuisie

"Baie warm. Net load shedding is onaangenaam."

Marlothpark, Wild Frontier

Sweet Thorn House

"Marlothpark het beslis ons harte gesteel van ons eerste besoek daar so 3 jaar terug. Ek moet bysê alhoewel dit nou die bosveld is kan daar dalk aandag gegee word aan die grondpaaie. Buiten dit, is dit 'n lekker plek wat ons graag besoek."

Marlothpark, Wild Frontier

Borakalala

"Oulike plek. Ons het baie lekker gebly."

Marlothpark, Wild Frontier

Huis Maroela

"Ongelukkig het hulle nie by " load shedding" skedule gebly nie. Het nooit geweet of die krag net 2 ure of dalk 4 ure af gaan wees nie."

Marlothpark, Wild Frontier

4230 Impala

"So goed geleë vir besoeke aan Krugerwildtuin. Stil Bosveld met baie diere wat op jou stoep kom kuier."

Marlothpark, Wild Frontier

Mamba 1927

"Marlothpark - klein Krugerwildtuin is bekostigbaar en die feit dat die huise so beplan is dat jy nie jou direkte bure sommer kan sien nie, maar dit baie ideaal vir 'n wegbreek en ontspantyd."

Marlothpark, Wild Frontier

3330 Seekoei

"Was hierdie jaar al 3 keer in Marloth gewees. Hoop dis volgende jaar weer so."

Marlothpark, Wild Frontier

Alldays

"Marloth Park is a great destination and we got to see many diurnal and nocturnal animals close to the accommodation."

Marlothpark, Wild Frontier

Martys Place

"Ek sal enige tyd weer gaan."

Blad
Blad 9 - Wys 241 tot 270
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang