Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Wilkeville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Wilkeville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wilkeville akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wilkeville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wilkeville Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Wilkeville

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Wilkoppies, Noordwes

Bateleur Guesthouse is in die hartjie van Wilkoppies geleë. Wilkoppies is 'n stil woonbuurt in Klerksdorp. Die gastehuis bied 10 luukse slaapkamers wat elkeen 'n en suite-badkamer het. Al die kamers het 'n yskassi...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wilkoppies, Flamwood

Villa Med is in Wilkoppies geleë, 'n deftige en gevestigde woonbuuurt binne stapafstand vanaf die mediese fasiliteite van Ancron geleë. Sunningdale en Wilmed Park is net 1 km van ons af. Villa Med is 'n splinternu...

Vanaf
R1 210
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Irene Park, Noordwes

AnnVilla Guest House is naby die N12-Skatkisroete wat strek vanaf Johannesburg tot by Kaapstad via Kimberley. Ons groot, omheinde perseel skuil in 'n woonbuurt en ons kamers is noukeurig ingerig om al ons gaste tuis...

Vanaf
R610
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wilkoppies, Flamwood

The Hancock Inn is in die residensiële buurt, Wilkoppies, in Klerksdorp. Dié gastehuis bied verblyf in 2 stylvolle, versierde kamers met 'n rustieke gevoel. Albei kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wa...

Vanaf
R490
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wilkoppies, Noordwes

Shalom Shaleem is in sentraal in Klerksdorp geleë, naby Life Anncron Hospitaal en Wilmed Park Privaat Hospitaal. Dié ruim kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het ’n privaat ingang en ’n en suite-badkamer met ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wilkoppies, Noordwes

Dahlene's Guest House is 'n gesinshuis in Wilkoppies, Klerksdorp. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die kamer is ook toegerus met 'n yskas en gasstoof, en veilige parkeerplek word voo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Irene Park, Noordwes

The Red Cherry is 'n bekroonde gastehuis wat in Irenepark, Klerksdorp geleë is. Die gastehuis het hout meubels en bied 'n unieke atmosfeer en gasvryheid. Veilige parkeerplek is beskikbaar, die perseel het 'n elekt...

40% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR750
R450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Irene Park, Noordwes

Villa Vera Selfsorg Eenheid No. 5 is ‘n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 4 in ‘n sekuriteitskompleks in Klerksdorp. Dié woonstel beskik oor 2 kamers en 1 badkamer met ‘n stort. Die hoofslaapkamer het ‘n ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wilkoppies, Noordwes

Alte Welkom is 'n gastehuis in Klerksdorp wat slaapplek vir 16 gaste bied. Verblyf by Alte Welkom-gastehuis is ideaal vir besigheidsmense of hospitaalbesoekers wat 'n meer persoonlike, huislike en rustige atmosfeer ...

40% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR750
R450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Irene Park, Noordwes

Villa Vera Selfsorg Eenheid No. 6 is 'n selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Klerksdorp. Dié woonstel is in 'n sekuriteitskompleks en beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort....

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Wilkeville akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Klerksdorp blad indien jy na meer Klerksdorp akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za