Resensies van Willowmore

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Willowmore bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.08 uit 5 gekry volgens 88 resensies.
Natalia M. - 17th January 2020
staying in Willowmore
Mooi, stil, oulike en vriendelike dorp.
Christie C. - 4th January 2020
staying in Willowmore
Great little town, gravel roads are a bit rough.
Pieter P. - 3rd January 2020
staying in Willowmore
Town has great little shops and numerous interesting restaurants with great food!
Hannes H. - 17th December 2019
staying in Willowmore
Mens is geneig om net verby die dorp te ry, maar dit is 'n juweel in die Karoo.
Linda B. - 16th December 2019
staying in Willowmore
Baie netjiese, skoon strate en lekker restaurante vir die deurry-reisiger.
Heidi V. - 13th December 2019
staying in Willowmore
Baie besienswaardighede, doen moeite om alles te besoek.
Annari B. - 4th October 2019
staying in Willowmore
Die beste bobotie van my lewe by Sophie's Choice. Fantastiese produkte teen goeie pryse by Natural Fibres.
Wayne B. - 15th September 2019
staying in Willowmore
Lekker ou dorpie wat nog kuiers nodig het om dorp te verken.
Jeanie S. - 23rd August 2019
staying in Willowmore
Willowmore is a small town and easy to pass by. There is a grocer, liquor store, restaurants and even a donkey ride. We ate at Lou's Restaurant with is local atmosphere. The food was good. It looks like the only restaurant open in the evening, but I would recommend it anyway.
Etienne S. - 18th August 2019
staying in Willowmore
Gaan maak gerus 'n draai by "Toeka" winkel in die dorp. Wat 'n juweel van 'n restaurant/winkel.
Nico R. - 19th July 2019
staying in Willowmore
Net oorgeslaap in Willowmore en het vroegoggend my reis weer voortgesit. Nie werklik tyd gehad om die dorp te ondersoek nie.
Michelle S. - 17th April 2019
staying in Willowmore
Willowmore has a lot of appeal and some quaint and interesting shops and coffee shops/restaurants to visit. Would loved to have explored more - hopefully next time.
Neville C. - 22nd March 2019
staying in Willowmore
Quaint and off the beaten track.
Malinda-lee L. - 14th January 2019
staying in Willowmore
Die dorpie is baie klein en netjies. Die koffiewinkeltjies is iets wonderlik en die mense is baie vriendelik.
Rene V. - 10th January 2019
staying in Willowmore
Die karoo dorpie is baie eenvoudig en tog pragtig.
Steyn M. - 10th January 2019
staying in Willowmore
Great oorslaapdorpie met lekker uiteet- en kuier plekke.
Suzette H. - 7th January 2019
staying in Willowmore
Lieflike Karoo dorpie om te besoek. Wonderlike winkeltjies en baie lekker plekke om te eet. Die slaghuis het van die lekkerste vleis en die "limo" is die ster van die dorp. Mense is gasvry en vriendelik.
Amelia S. - 1st January 2019
staying in Willowmore
Oulike dorpie, moeite word om te besoek.
Susan C. - 1st January 2019
staying in Willowmore
'n Lieflike dorpie met die oulikste winkeltjies.
Wynand V. - 31st December 2018
staying in Willowmore
Love it.
Tinus L. - 27th December 2018
staying in Willowmore
Stil dorpie.
Tinus V. - 27th November 2018
staying in Willowmore
Baie lekker geëet by Sophies place, Lou's se plek en Kapoet.
Francois S. - 27th November 2018
staying in Willowmore
Ek het onderweg deur Willowmore gery en dit lyk na 'n relatief vooruitstrewende toeristedorp met heelwat snuistery-winkeltjies, boetieks en gastehuise.
Miems O. - 9th November 2018
staying in Willowmore
Mooi, skoon dorpie met genoegsame winkels en oulike eetplekke.
Karin K. - 29th October 2018
staying in Willowmore
Mense is baie gasvry en ons het tuis gevoel.
Megan L. - 15th October 2018
staying in Willowmore
Beautiful little town! I could easily live there!
Patti P. - 1st October 2018
staying in Willowmore
Lovely town. Lovely people. Great place for a stopover. Will be back.
Heloise S. - 30th September 2018
staying in Willowmore
Definitief 'n dorp waar jy kan aftrek en bietjie 'n beker koffie en 'n tuisgebak saam met die koffie kan geniet.
Sigrid V. - 24th September 2018
staying in Willowmore
Willomore is 'n eksentrieke plekkie.
Koos G. - 29th August 2018
staying in Willowmore
Gaan eet by Sophie's Choice. Dit is iets wat jy nie kan misloop nie. 'n Rit met die Willow Limo is ook 'n goeie ervaring.
Mario S. - 7th August 2018
staying in Willowmore
Ek sien uit om weer so 'n blaaskansie te vat in Willowmore, want die atmosfeer is wat 'n gespanne sakeman benodig.
Adri D. - 21st July 2018
staying in Willowmore
Ons is mal oor die dorpie en sy mense. Gaan beslis weer daar gaan kuier.
Nico J. - 8th July 2018
staying in Willowmore
Sien my nie weer nie.
Frik E. - 29th May 2018
staying in Willowmore
Groot verrassing! Pragtig!
Mandy A. - 8th May 2018
staying in Willowmore
Don't miss a visit to the Antique shop and Sophie's restaurant. Kapoet is also great. The old graveyard was also interesting. Baviaanskloof is just sublime (especially if you like trail running and mountain biking) The Karoo just never disappoints.
Bessie C. - 18th April 2018
staying in Willowmore
Mooi ou karakter dorpie.
Tshepo J. - 11th April 2018
staying in Willowmore
Small town with lot of adventure it was quite nice journey we had, just can't wait to visit again and this time for a little bit longer.
Cindy D. - 2nd April 2018
staying in Willowmore
Willowmore die dorpie self is baie oulik en mooi.
Suzette V. - 24th January 2018
staying in Willowmore
Beautiful, friendly little town.
Elize J. - 23rd January 2018
staying in Willowmore
Willowmore het ons aangenaam verras. Ons sal beslis weer besoek. Baie om te sien vir so 'n dorpie. Vriendelike en hartlike mense.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za