Resensies van Windhoek

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Windhoek bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 63 resensies.
Wilfrid H. - 15th December 2020
staying in Windhoek
Good for continental shopping.
Casparus V. - 9th March 2020
staying in Windhoek
Straatsmous weet meer as werknemers van die Nasionale Museum van wat aangaan in Windhoek.
G.J.Barnard B. - 29th February 2020
staying in Windhoek
Goeie bestemming vir wat ook al jou doel van besoek is.
Liezl M. - 2nd January 2020
staying in Eros, Windhoek
Goed.
Madri B. - 24th November 2019
staying in Windhoek
Windhoek self is 'n stad, en soos enige ander stad. Maar die kerk en museums is die moeite werk om te gaan verken en meer van Namibië en Windhoek se geskiedenis te leer ken. Windhoek se natuur om die stad self is natuurlik ook baie mooi.
Riaan S. - 21st September 2019
staying in Windhoek
Namibië is 'n wenner. Gasvryheid en 'n rustige gevoel.
Brenda D. - 8th September 2019
staying in Windhoek
Very busy.
Christo L. - 1st August 2019
staying in Windhoek
Windhoek is 'n lekker plek.
Marina Venter V. - 26th July 2019
staying in Windhoek
Windhoek is 'n stad wat lekker verken. Besoek gerus die Art and Craft Market.
Xanthe V. - 15th July 2019
staying in Windhoek
Keep up the amazing services!
Pieter H. - 4th July 2019
staying in Pionierspark, Windhoek
Stil, veilige buurt.
Izak B. - 2nd July 2019
staying in Windhoek
Ek is in Windhoek gebore en was nog altyd lief vir die stad. Maar dis seker maar soos 'n meisie met wie jy eens uitgegaan het: Die betowering waai later oor.
Minette M. - 2nd July 2019
staying in Windhoek
Baie mooi, skoon stad. Alles wat nodig is kan gekry word.
Frans C. - 29th June 2019
staying in Windhoek
Werklik die moeite werd, mits jy ook Swakopmund besoek.
Johan F. - 12th June 2019
staying in Windhoek
Sal graag meer tyd wou spandeer in Windhoek.
Deon F. - 11th June 2019
staying in Windhoek
Baie skoon stad. Alles maklik bereikbaar.
Helen F. - 9th June 2019
staying in Windhoek
Friendly city. Good holiday destination.
Albertus V. - 28th May 2019
staying in Windhoek
Baie mooi stad.
Kobus P. - 24th May 2019
staying in Eros, Windhoek
Eros is alle geriewe, ontspanning, uiteet en besighede, noem maar op, in een sin. 'n Rustige uitbreiding wat jy min sal kry.
Robbie S. - 22nd May 2019
staying in Windhoek
Baie skoon stad.
Linda S. - 29th April 2019
staying in Windhoek
Ek het net daar oornag en het van Uris afgekom. Ek het nie eintlik tyd gehad om Windhoek te bestudeer nie. Ek het wel gevind dat die stad baie skoon is en dat daar goed na die paaie gekyk word. Die mense is oor die algemeen vriendelik en betoon respek teenoor mekaar.
Lynette S. - 29th April 2019
staying in Windhoek
Windhoek is 'n baie skoon en veilige stad.
Dirk V. - 6th April 2019
staying in Windhoek
Ietwat oorbevolk, maar word opgemaak deur vriendelike hulpvaardige inwoners. Pragtige omgewing ten spyte van ongekende droogte toestande. As jy een keer daar was wil jy weer gaan!
Melanie K. - 31st March 2019
staying in Windhoek
Roads are well maintained and Windhoek is clean.
Willemiena B. - 29th March 2019
staying in Windhoek
Pragtige stad!
Cornelia S. - 14th March 2019
staying in Eros, Windhoek
Netjies en skoon. Pragtige area.
Jeanette V. - 10th March 2019
staying in Pionierspark, Windhoek
Opvallend veilig voorgekom en baie meer netjies as waaraan ek gewoond is.
Gerhard K. - 25th February 2019
staying in Windhoek
Te besig en te warm.
Natasha S. - 12th January 2019
staying in Windhoek
Vir seker! Maar mens kan nie te lank daar bly nie! Nie te veel om te doen of te sien nie.
Pierre F. - 11th January 2019
staying in Eros, Windhoek
Kommunikasie vanaf eienaar is swak.
Johann W. - 7th January 2019
staying in Windhoek
Windhoek se mense was vriendelik en hulpvaardig. Wees egter bedag - nie alle winkels aanvaar kredietkaarte nie. Hosea Kutako Lughawe was een van die laagtepunte op ons reis gewees - beknopte aankomssaal, swak geriewe, afwesigheid van basiese winkels (na 'n lang wag by immigrasie en vir bagasie, is mens goed dors).
Ben F. - 5th January 2019
staying in Windhoek
Baie om te sien in die stad. Stad se mense baie gedissiplineerd by bv. robot kruisings en stad is baie netjies met geen papier wat rondgegooi word nie.
Frans H. - 4th January 2019
staying in Windhoek
Windhoek is vir my een van die mooiste stede wat ek al besoek het, met baie om te doen en wonderlike plekke om te besoek.
Johan D. - 29th December 2018
staying in Eros, Windhoek
Kyk, dit bly 'n stad en is besig, maar dit is skoon en alles in bekombaar naby aan die verblyf.
Salomé T. - 28th December 2018
staying in Windhoek
Ek dink dat Windhoek nie genoeg vermaak en ontspanningsplekke het vir kinders en tieners nie
Saritha W. - 11th December 2018
staying in Windhoek
Windhoek is 'n fantastiese bestemming vir besigheid en vakansie.
Terezea L. - 2nd December 2018
staying in Windhoek
Te besig.
Riaan V. - 30th November 2018
staying in Windhoek
Ek voel baie veiliger in Windhoek as om in enige stad in Suid Afrika te bly, mense van Namibia is baie vriendelik. Windhoek in geheel is baie skoner as enige stad in Suid Afrika.
Dys M. - 26th November 2018
staying in Klein Windhoek, Windhoek
Dit is 'n baie mooi en rustige plekkie. Sal baie beslis weer kom.
Patricia J. - 13th November 2018
staying in Windhoek
Skoon, netjiese stad. Pragtige mall.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za