Geverifieerde Resensie
Winterstrand
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Winterstrand bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 4 resensies.
Winterstrand Holiday Flat
"Great plek om vakansie te hou met familie of met vriende sal dit aanbeveel vir enige iemand."
Winterstrand Holiday Flat
"Winterstrand is baie ver van ordentlike winkels. Beacon Bay is dalk 'n beter opsie, maar wel baie duurder."
Winterstrand Holiday Flat
"Die strande daar is net baie rotsagtig maar verder is dit baie mooi en netjies."