Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Witpoortjie besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Witpoortjie.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Witpoortjie akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Witpoortjie Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Witpoortjie Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Silverfields,
Witpoortjie

Die instansie is al goed gevestig vir 14 jaar. Dié gewilde gastehuis is gebou met die doel om veilige, aangename en bekostigbare verblyf te bied. African Sky Guest Accommodation is in Krugersdorp, bo in Voortrekker...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Witpoortjie

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Silverfields,
Breaunanda

Rain Forest Boutique Camp is in Krugersdorp geleë en bied verblyf waar gaste weer vertroud kan raak met die natuur. Dié terrein het baie hoekies en gaatjies en voetpaaie wat ineenvleg met die omliggende boslandska...

14% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR580
R497
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Silverfields,
Krugersdorp

Pam's Place SA is naby O.R. Tambo en Lanseria se lughawens, asook toeristebesienswaardighede en wild in die Wieg van die Mensdom, Hartbeespoort en Magaliesberg. Pam's Place is ideaal vir 'n vakansiewegbreek, sakerei...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kenmare,
Krugersdorp

Rest Easy is 'n ten volle gemeubileerde en sonnige selfsorg-tuinkothuis in Kenmare, Krugersdorp. Dis net 5 km vanaf Keywest Mall en 9 km vanaf Silver Star Casino en Cradle Stone Mall. Dié selfsorg-kothuis het sy ...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
B&B in Roodekrans,
Wes-Rand

Cliffview bied private en suite akkommodasie met 'n pragtige uitsig, toesluit-motorhuis en watertandlekker ontbyt. Ons is aan die Wes rand in Roodekrans, Johannesburg, geleë. Hierdie is 'n veilige, rustige en prent...

Vanaf
R1 480
per nag, vir 4 mense
B&B in Roodepoort,
Krugersdorp

Roodepoort B&B is in Roodepoort, Johannesburg geleë en is bekend vir die Walter Sisulu Nasionale Botaniese tuin, museums, rotskuns en 'n ryk erfenis. Verblyf word gebied in 2 en suite-slaapkamers met storte. Die h...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Roodekrans,
Krugersdorp

Amaryllis View is 'n stylvol versierde selfsorg-eenheid vir 2 gaste wat in Roodekrans in Roodepoort geleë is. Dié eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikro...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand,
Roodepoort

White Aloe Guesthouse is in 'n stil woonbuurt in die Helderkruin-gemeenskap in Roodepoort geleë. Dit is naby aan die Kloofendal Natuurreservaat en lekker naby winkelsentrums, besighede en restaurante geleë. Die ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Roodepoort,
Heldekruin

Serenity is in Helderkruin, Roodepoort geleë en bied 'n pragtige uitsig op die Helderkruin-heuwels. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en trekpleisters, en dis ideaal vir sakereisigers en oornagverbl...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand,
Johannesburg

De Uitkyk Gastehuis is 'n ruim en stylvol versierde huis wat gerieflik geleë is oorkant die Kloofendal Natuurreservaat in die rustige woonbuurt, Horison Park. Dit is ongeveer 15 minute wes vanaf Johannesburg en is ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Witpoortjie akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...