Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Wolmaransstad

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wolmaransstad bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.3 uit 5 gekry volgens 26 resensies.

Wolmaransstad

Oasis Guesthouse

"Ek gaan slegs Wolmaransstad toe vir sportdoeleindes."

Wolmaransstad

Dalrene Lodge

"Veiligheid in die hoofstraat is hoogs problematies."

Wolmaransstad

Jarina Guesthouse

"Die dorp is klein en daar is nie veel om te doen nie. Was ons eerste keer daar en het dit geniet."

Wolmaransstad

Dalrene Lodge

"If you can make it to Klerksdorp, go there."

Wolmaransstad

Dalrene Lodge

"The area has potential but is neglected by the municipality."

Wolmaransstad

Jarina Guesthouse

"Strate kort baie aandag en is hoegenaamd nie op standaard nie, eintlik onveilig, netheid van die dorp laat ook veel te wense. Dit kan besoekers wat wil oornag in Wolmaransstad laat besluit om liewer elders te oornag."

Wolmaransstad

Dalrene Lodge

"There is a lovely padstal outside Wolmaransstad on the way to Johannesburg to stop at called Klipkraal Padstal."

Wolmaransstad

Die Geel Huis Guesthouse

"Het wel opgemerk dat van die geboue in die hoofstraat opgeknap is."

Wolmaransstad

Oasis Guesthouse

"Small town, friendly environment."

Wolmaransstad

Dalrene Lodge

"Daar is werklik lieflike plekke rondom Wolmaransstad om by aan te bly, veral wildsplase en lodges."

Wolmaransstad

Dalrene Lodge

"Paaie is in 'n toestand."

Wolmaransstad

Dalrene Lodge

"I believe there are some game reserves, but I haven't been."

Wolmaransstad

Jarina Guesthouse

"Nie 'n netjiese dorp nie."

Wolmaransstad

Die Geel Huis Guesthouse

"Dorp is baie vuil en verwaarloos."

Wolmaransstad

Oasis Guesthouse

"Nice testing golf course. Well worth a visit, will be even nicer after a little rain!"

Wolmaransstad

Die Geel Huis Guesthouse

"Strate is vol slaggate en dorp is baie vuil."

Wolmaransstad

Jarina Guesthouse

"Paaie kort dringend aandag."

Wolmaransstad

Dalrene Lodge

"Biltong Den is 'n moet!"

Wolmaransstad

Dalrene Lodge

"Die paaie moet beslis aandag kry veral die sy strate in dorp."

Wolmaransstad

Dalrene Lodge

"Die pad is in 'n toestand!"

Wolmaransstad

Oasis Guesthouse

"For a place to sleep over on your travel, Wolmaransstad is a good choice."

Wolmaransstad

Dalrene Lodge

"Lyk na 'n baie rustige dorpie."

Wolmaransstad

Jarina Guesthouse

"The town is a growing town so there is potential."

Wolmaransstad

Dalrene Lodge

"Friendly town."

Wolmaransstad

Dalrene Lodge

"Wolmaransstad het nie veel besienswaardighede nie. Regte klein dorp-gemeenskap met strate vol gate en 'n vuil hoofstraat."

Wolmaransstad

Dalrene Lodge

"Dit is 'n baie oulike plekkie en die Geelhuis se Restaurant het ons baie beïndruk."

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem