Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Woodmead Oos

4.2 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Woodmead Oos van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Woodmead Oos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Woodmead Oos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Woodmead Oos akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Woodmead East Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Woodmead Oos Akkommodasie

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton,
Woodmead Oos

Maru's B&B is in Sandton en naby die Gautrein geleë. Hulle bied gerieflike en ruim slaapkamers met ontbyt ingesluit. Die kamers is elk individueel versier en toegerus met 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer,...

Vanaf
R975
per nag, vir 2 mense
B&B in Gallo Manor,
Woodmead Oos

Shangani Lodge is in Gallo Manor in Sandton geleë. Hiervandaan het jy maklike toegang tot die stad en kan jy bekende besienswaardighede soos Die Wieg van die Mensdom en die Magaliesberge besoek. Daar is talle wildr...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton,
Woodmead Oos

In die blaarryke noordelike Johannesburgse voorstad Gallo Manor, tussen Rivonia, Sunninghill en Woodmead, op die grens van die uitnemende Johannesburgse Buiteklub Gholfbaan, wag 'n lodge van aansien en styl op jou. ...

Vanaf
R1 130
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton,
Woodmead Oos

Acacia House Executive Suite bied verblyf vir 'n enkelsakereisiger of 'n paartjie. Die akkommodasie is met behulp van die Gautrein-busdiens lekker naby die Marlboro Gautreinstasie geleë en dit bied uitstekende toeg...

Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton,
Woodmead Oos

Cedarwoords of Santon is ideaal geleë in Woodmead net 7 km van Sandton se sakekern af. Cedarwoods is 'n multi-funksionele sakekern. Dit bied 51 gemaklike slaapkamers en suites met lugversorging en met groot badkam...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton,
Woodmead Oos

Die Executive Suite is in die hartjie van Woodmead East in Sandton en bied die perfekte verblyf vir paartjies en sakelui. Dit is agter 'n dubbelverdiepinghuis in 'n groot tuin met 'n swembad, eende en khoivis-damme ...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Woodmead Oos

Amourette's House bied selfsorgverblyf in die Lyttleton Manor in Centurion. Museums, naweek kunsvlytmarkte, 'n lugmagbasis, 'n bekoorlike melkery en fantastiese winkels maak Centurion die perfekte balans van plattel...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Woodmead Oos

Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sandton,
Johannesburg

Tudor Lodge and Tours word deur die AA aanbeveel. Die gastehuis is in Sandton in Johannesburg geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike en bekostigbare verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe. Verbly...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
B&B in Khyber Rock,
Woodmead

18 Plymouth Place is 'n pragtige B&B in 'n veilige, rustige tuin en binne 5 km van Sandton se middestad, 10 km van Midrand en 1 km van die M1-snelweg af. Plymouth Place is ook binne loopafstand van die onderskeie wi...

Vanaf
R440
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton,
Wendywood

13A Masitonto Avenue bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle kothuis op die eienaar se erf. Die kothuis is naby die veilige Gallo Manor in Johannesburg. Die kothuis het 'n privaat ingang en bied slaapplek a...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Woodmead Oos akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...