Resensies van Worcester

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Worcester bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.31 uit 5 gekry volgens 271 resensies.
Batie B. - 17th January 2022
staying in Worcester
Sal my vriende of familie aanbeveel om daar te gaan bly.
Rina U. - 12th December 2021
staying in Worcester
Ongelooflike plek. My kinders is daar op skool. Ons is baie lief vir Worcester.
Linda H. - 7th December 2021
staying in Worcester
Ek is elke keer verras met wat Worcester alles aan toeriste bied - ek wens ek het meer tyd om dit behoorlik te ontgin.
Zené K. - 7th December 2021
staying in Worcester
Ongelooflike mooi dorpie en baie skoon.
Melisa N. - 6th December 2021
staying in Worcester
Nice area.
Yolande S. - 28th November 2021
staying in Worcester
Went to a local pharmacy and staff was very friendly, overall easy access to places I needed to be.
Gameeda J. - 21st November 2021
staying in Worcester
Beautiful place and the people are very friendly.
Rina U. - 12th November 2021
staying in Worcester
Dit is ongelooflike mooi wêreld. Ons is baie lief vir Worcester. Naby aan baie ander plekke en besienswaardighede. Bied groot verskeidenheid verblyf en aktiwiteite.
Michelle B. - 10th November 2021
staying in Worcester
Worcester is 'n baie mooi plek. Die dorp is baie groot en mense is vriendelik daar.
Elvirena C. - 31st October 2021
staying in Worcester
Beautiful mountains, green hills, clean neighborhoods.
Alice P. - 25th October 2021
staying in Worcester
Worcester is n pragtige plek. So mooi en skoon en geen slaggate nie. Dit is lekker naby geleë aan ander dorpe en dit is maklik om vandaar af te ry na Ceres, Wolseley, Paarl ens,
Adriana F. - 25th October 2021
staying in Worcester
Skoon dorp. Kan nog meer doen wat toerisme aanbetref.
Shireen C. - 19th October 2021
staying in Worcester
Beautiful and clean with lovely activities.
Amanda S. - 18th October 2021
staying in Worcester
Is 'n pragtige dorpie van wat ons kon sien, omdat ons eers laat die middag daar gekom het en vroeg vertrek het. Ons sou egter graag meer van die dorpie wou sien.
Marlin J. - 11th October 2021
staying in Worcester
Beautiful nature.
El-marie B. - 10th October 2021
staying in Worcester
Pragtige dorp met nostalgie en ryk geskiedenis.
Belinda S. - 4th October 2021
staying in Worcester
Die tyd van die jaar is heerlik in Worcester, nog nie so warm soos dit kan wees nie.
Nicolene M. - 27th September 2021
staying in Worcester
Slanghoek en mooi omliggende areas rondom Worcester, maar die dorp self sal ek nie se is juis geskik vir toerisme nie.
Lize D. - 27th September 2021
staying in Worcester
Mooi omgewing. Lekker wynplase om te besoek.
Diane S. - 22nd September 2021
staying in Worcester
Ek hou van Worcester. Die berge is asemrowend. Ons het heerlike weer gehad, net die wind kan soms onplesierig wees. Daar is 'n mall wat alles het wat mens mag nodig kry. Worcester is 'n netjiese dorp.
Hilary F. - 20th September 2021
staying in Worcester
Worcester is tops. Mooi bolandse dorp.
George H. - 10th September 2021
staying in Worcester
Het die oornag daar geniet.
Adri D. - 8th September 2021
staying in Worcester
Was daar vir Skole Rugby.
Karen D. - 6th September 2021
staying in Worcester
The place to be!
Marietjie V. - 25th August 2021
staying in Worcester
Worcester is a beautiful town with friendly people.
Linda H. - 20th August 2021
staying in Worcester
Daar is nog heelwat plekke in en om Worcester wat ek graag sou wou besoek en daarom sal ek definitief weer daarheen gaan. Die dorpie is skoon en netjies en die Botaniese Tuin pragtig!
Angelique T. - 18th August 2021
staying in Worcester
Afhangende wat jou planne is, is dit 'n goeie basis, maar verwag ten minste 'n uur en 'n half of meer vir uitry na omliggende mooi gedeeltes van die Wes-Kaap. Botaniese tuin is pragtig.
Jan J. - 10th August 2021
staying in Worcester
I would recommend a visit to the Karoo Botanical Garden to get a glance of our country's flora, beautiful pathways and much more.
Ansna O. - 4th August 2021
staying in Worcester
Met al die wynplase in die nabyheid, is dit die regte plek om te bly.
Bertie W. - 3rd August 2021
staying in Worcester
Sal graag die wynplase wou besoek. Nie seker of 'n mens vooraf moet reël en of is daar 'n moontlikheid is om dit wel te kan doen nie.
Victoria F. - 2nd August 2021
staying in Worcester
It's a bearable cold, but magnificent views.
Greg P. - 6th July 2021
staying in Worcester
Nice and close to Kuruma, but you still feel remote on the farm.
Mogamat T. - 19th June 2021
staying in Worcester
Dit is 'n wonderlike plekkie.
Mario- B. - 24th May 2021
staying in Worcester
Het die museum op Kleinplasie baie geniet en bly om te sien hulle is besig met opknappingswerk. Sal dit weer oor twee jaar besoek.
Coert G. - 9th May 2021
staying in Worcester
Naby aan verskeie goeie wynkelders soos du Preez, De Wet, du Toitskloof ens.
Liezl S. - 7th May 2021
staying in Worcester
Unsurpassed beauty, wonderful food, wine and outdoor spaces. Friendly, helpful locals.
Josephine F. - 3rd May 2021
staying in Worcester
Pragtige plek, wat omring word deur berge en die natuurskoon en sy vriendelike mense.
Theodor V. - 2nd May 2021
staying in Worcester
A beautiful town filled with warm people and many things to do and places to see!
Belinda S. - 26th April 2021
staying in Worcester
Dorp is pragtig en skoon.
Alta S. - 24th April 2021
staying in Worcester
Pragtige dorp wat beslis 'n kuier werd is.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]