Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Zambezi Country Estate

4.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Zambezi Country Estate van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Zambezi Country Estate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Zambezi Country Estate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Zambezi Country Estate akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Zambezi Country Estate Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Zambezi Country Estate Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Zambezi Country Estate

Anja's Place is 'n selfsorg-eenheid van 65 m² op die eerste verdieping van 'n luukse sekuriteitskompleks, 21 Zambezi Estate. Daar is 'n ontspanne vakansie-atmosfeer en die grasdak-ontwerp is eg Suid-Afrikaans. Die ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Zambezi Country Estate

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR800
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Montana Park, Pretoria

Chapter One Overnight Cottage is 'n ruim en privaat selfsorgkothuis met 'n huislike atmosfeer in Montana Park, Pretoria. Chapter One is binne stapafstand van Kolonnade-winkelsentrum en Montana Traders. Montana Priva...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
B&B in Montana Park, Pretoria

Afrika Ikhayelihle Guest House is in Montana Park in Pretoria geleë. Dié gastehuis bied verblyf in 5 gastekamers wat individueel versier is en waarvan 1 kamer selfsorg is. Elke kamer het 'n dubbelbed en/of 2 enke...

Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Montana Park, Pretoria

De Berg Hutte is in die woonbuurt Montana Park, Pretoria geleë en is ideaal vir 'n gesin, 'n sakereisiger of net as 'n gerieflike oornagplek. Dié woonstel is op die eienaar se eiendom geleë en het slaapplek vir...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Montana Park, Pretoria

Montana Cape Guest House bied gerieflike verblyf in 'n Kaap-Hollandse gastehuis in Montana, 'n stil woonbuurt in Pretoria. Ons het 4 gastekamers met basiese selfsorgfasiliteite. Elke kamer het 'n koningingrootte-b...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Montana Park, Pretoria

Threebees Guesthouse is in die noordelike gedeelte van Pretoria geleë. Dit is die perfekte verblyf vir sake- en vakansiereisigers. Verblyf word gebied in Standaard Kamers, Selfsorg-eenhede en die Wittebroodsuite. ...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
B&B in Montana Park, Pretoria

Aves Indigo Gastehuis is in die noordelike deel van Pretoria en bied gehalteverblyf vir sakereisigers of vakansiegangers. Verblyf is beskikbaar in standaardkamers, luukse en suite-kamers en selfsorg-eenhede. Al die...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria, Doornpoort

Trot Inn is op 'n sekuriteitslandgoed in Montana geleë en gaste kan in 'n plattelandse omgewing met perde wat in die agtergrond wei ontspan. Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die ho...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
B&B in Montana Park, Pretoria

Lalapalm Privaat Gaste Kamer in Montana Park is gerieflik ingerig vir 2 gaste. Dié eenheid is teen die hoofhuis, op die onderste verdieping en het 'n uitsig oor die tuin. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en ...

Vanaf
R765
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Montana, Doornpoort

Klyne Jiweel Guesthouse is in Montana, 'n stil buurt noordoos van Pretoria. Verblyf is beskikbaar in 3 kamertipes wat almal smaakvol versier is en 'n koningingrootte-, koninggrootte- of dubbelbed het. Elke kamer...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za