Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (1)

Resensies van Zwartkop

4.2 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Zwartkop van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Zwartkop besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Zwartkop.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Zwartkop akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Zwartkop Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Zwartkop Akkommodasie

11 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Zwartkop

Das Kleine Wunder B&B bied luukse akkommodasie, hartlike gasvryheid en uitstekende diens teen billike pryse. Hierdie B&B is in die hartjie van Centurion, naby aan Centurion Winkelsentrum. Ons het twee 2 kamers met ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Zwartkop

Fantasties Gastehuis is in die hartjie van Centurion geleë. Dié gastehuis is naby die N1-hoofweg, en verskeie winkels en restaurante. Dis perfek vir sakereisigers of gaste wat by familie kom kuier. Fantasties Ga...

Vanaf
R880
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Zwartkop

Hippo Garden Cottage bied selfsorgverblyf in Centurion op die eienaar se perseel. Die eenheid is 15 km vanaf Pretoria se middestad en 40 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe. Die tuinkothuis het 'n privaat inga...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Zwartkop

Copperstone House is op 'n heuwel in die spoggerige Zwartkop-woonbuurt geleë en bied 'n 180°-uitsig oor Centurion en ander areas in Pretoria, insluitend Supersport Park en Centurion Mall. Copperstone House bied 'n...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Zwartkop

PhysEQFiT Guesthouse is in die woonbuurt Zwartkop Uitgang 4 in Centurion. Die gastehuis bied gerieflike oornagverblyf vir vakansiegangers en sakereisigers. Verblyf by PhysEQFiT Guesthouse beskik oor 6 en suite-kam...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Zwartkop

BellaCanella Guesthouse is in Zwartkop, Centurion, 'n gewilde buurt met 'n sperboom voor die ingang vir ekstra sekuriteit. Die gastehuis is net 800 meter vanaf die Centurion Winkelsentrum en net 'n entjie se ry vana...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Zwartkop

Pete's Retreat Guest House is in Zwartkops, Centurion geleë en is naby al die hoofweë na Pretoria/Midrand en O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Verblyf word gebied in 8 gerieflike kamers met en suite-badkamers en...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Zwartkop

Africa House Guest House is halfpad tussen Pretoria en Midrand geleë en bied B&B- en selfsorgkamers wat individueel versier is. Gaste kan 1 van die 4 selfsorg-eenhede of 1 van die 5 dubbel- of enkelkamers bespreek...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Zwartkop

Paris is Here is in Zwartkop en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit is op die eerste verdieping van die hoofhuis en het 2 slaapkamers. Daar is 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Een van die kamers het 'n dubbelbed en d...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Zwartkop

Absolut Guest Boutique is 'n pragtige B&B in Centurion. Dié voorstad bied die perfekte balans tussen die platteland en stadslewe met besienswaardighede soos museums, kunsvlytmarkies, lugmagbasis, winkelsentrums en ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Zwartkop akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za