Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Aberdeen Provincial Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Aberdeen Provincial Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Aberdeen Provincial Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Aberdeen Provincial Hospital

15% af Weeksdae!
VanafR1 100
R990
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Langfontein Guest Farm bied gaste 'n ware Karooplaas-ervaring. Die plaas is ongeveer 50 km vanaf Graaff-Reinet in die skilderagtige Camdeboo-bewaringsgebied geleë. Dit dateer terug na 1860 en die plaasgeboue is dee...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Onbedacht Cottage bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n klein eenslaapkamerkothuis op 'n afgeleë beesplaas in die Karoo, sowat 60 km vanaf Graaff-Reinet. Die kothuis is ideaal vir 'n paartjie en beskik oor 'n dubb...

25% af Aanbod!
VanafR1 350
R1 013
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Cacadu-distrik, Karoo

Karri Grove Guest House is 'n selfsorgkothuis op 'n wild- en veeplaas 23,2 km vanaf Graaff-Reinet. Dié omgewingsvriendelike kothuis werk met gas en sonkrag, en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaap...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cacadu-distrik, Karoo

Kransplaas is in die hartjie van die Groot-Karoo in die Oos-Kaap. Dié werkende plaas is net 18 km vanaf die historiese dorp, Graaff-Reinet. Kransplaas is die ideale oorslaapplek vir reisigers wat lang afstande reis...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 6 mense
Gastehuis in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Houdconstant Guest Farm is 'n skaap- en beesplaas tussen Graaff-Reinet en Murraysburg op die R63. Verblyf is beskikbaar in 2 slaapkamers en gaste het een hele vleuel van die plaashuis vir hul privaat gebruik. Die e...

33% af Weeksdae!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Tentekamp in Jansenville, Karoo

Bulrivier Safaris is 'n sewende generasie plaas en bied 'n tentkamp-ervaring in die Karoo. Dit is ongeveer 50 kilometer van Graaff-Reinet af geleë. Dis ideaal vir 'n paartjie of gesin wat op soek is na 'n wegbreek ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

4 Louis Trichardt Avenue bied gerieflike verblyf in 'n gemeubileerde selfsorg-eenheid in Bergendal, 'n voorstad in Graaff-Reinet. Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste met 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank. Daar i...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Aloe Cottage is 'n Victoriaanse huis wat nuut opgeknap is en in 'n stil deel van die prentjiemooi Graaff-Reinet geleë is. Die gastehuis is naby al die skole en ander geriewe in die dorp. Die verblyf bestaan uit 3 ...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
B&B in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Hierdie 2 bekoorlike kothuise dateer uit die 1800's, en kombineer outentieke Karoo-styl en -atmosfeer met elke moderne gerief. Pragtig opgeknap en met antiekware toegerus, staan die 2 kothuise van aangesig tot aange...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Aan die Oewer nooi jou uit om die gerief, rus en vrede van ons 3-ster-geriewe en puik diens te kom ervaar. Die gastehuis is op die oewer van die Sondagsrivier geleë, in 'n stil deeltjie van dié geskiedkundige dor...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20 van 159 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za