Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy AmaZink Live besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby AmaZink Live.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van AmaZink Live akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby AmaZink Live

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

Mt Simon Estate is op landbougrond aan die oewer van die Plankenburg-rivier, wes van Stellenbosch op die Klipheuwel-pad geleë. Dit is enkele minute van die dorpskern af. Mt Simon Estate bied 'n rustige leefstyl in ...

40% af Aanbod!
VanafR850
R510
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in La Colline, Wes-Kaap

Vriesenrust bied selfsorg-eenhede op die eienaar se perseel in die Stellenbosch-wynlande, slegs 1,5 km van die middedorp af. Dié historiese dorp is omring deur 'n amfiteater van pragtige bergreekse en lê langs die...

Vanaf
R699
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in La Colline, Wes-Kaap

La Residence bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel in 'n veilige gebou met kelderparkeerplek. La Residence is in La Colline in Stellenbosch, sowat 2 km vanaf die middedorp, g...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in La Colline, Wes-Kaap

Quiver Tree Apartments is 1,2 km van Eikestad Mall en 1,5 km van Dorpstraat af geleë. Dit is ook net 15 minute se stap van die Universiteit Stellenbosch af. Die woonstelle is volledig toegerus vir selfsorg en sal i...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

Medoc Mews is 'n selfsorgwoonstel op die 3de verdieping in die veilige Nuutgevonden Sekuriteitskompleks langs die R304 geleë, net 4km van Stellenbosch af. Dié verblyf is ideaal geleë op die R304-wynroete baie nab...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

Squirrel Close bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n veilige, goed-toegeruste huis met ’n pragtige uitsig oor die wingerde. Die tweeslaapkamerwoonstel is smaakvol versier en is in ’n landgoed in Cloetesville, ...

Vanaf
R3 350
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

Huis Van Heerden bied selfsorgverblyf op die Welgevonden Landgoed in Stellenbosch. Die verblyf bestaan uit 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n dubbelmotorhuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n slaapba...

Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Apple Tree Guest House is sentraal geleë in Stellenbosch naby Kaapstad. Dit bied luukse akkommodasie wat ontwerp is met die plaaslike Mediterreense klimaat in gedagte wat dit 'n gesellige B&B-bestemming vir toerist...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

Welgevonden Studio Woonstel is 'n stylvolle ateljeewoonstel wat op die Welgevonden Landgoed geleë is. Die landgoed is aan die buitewyke van Stellenbosch in die Boland geleë. Die woonstel is op die eienaar se pers...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

Parfait at Welgevonden bied luukse selfsorg-verblyf op 'n pragtige sekuriteitslandgoed net buite Stellenbosch en dit kyk oor die wingerde en 'n park. Die huis is naby die Stone Square Winkelsentrum met 'n wassery, k...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5847 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za