Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Art Route 67 besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Art Route 67.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Art Route 67 akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Art Route 67

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Hotel in Port Elizabeth SSB, Port Elizabeth

The Grand Hotel is die enigste historiese hotel in Port Elizabeth wat sorgvuldig gerestoureer is om sy eertydse glorie te weerspieël. Hierdie hotel is die ontmoetingsplek van ryk geskiedenis, elegante akkommodasie ...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Hotel in Port Elizabeth SSB, Port Elizabeth

The King Edward Hotel dateer uit 1903 en vang die goue Edwardiaanse era met sy elegansie en innovasie vas. Die hotel is in Port Elizabeth se historiese en kommersiële middestad geleë. Die hotel spog met 'n uitste...

Vanaf
R360
per nag (plek vir 1)
Rugsakreisigerslosies in Port Elizabeth SSB, Port Elizabeth

Island Vibe - The Harbour Masters House is 'n elegante huis wat bo Fort Frederick uittroon en 'n uitsig oor Port Elizabeth se hawe bied. Dit is in die kenmerkende Victoriaanse-styl gebou met geslypte glasvensters, '...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Richmond Hill, Port Elizabeth SSB

The Loft on Lansdowne is 'n stylvolle en privaat solder-eenheid in die bedrywige Richmond Hill-area in Port Elizabeth. Die area is bekend vir sy diversiteit en geskiedenis, asook die bekende Stanleystraat. Ons is ne...

Vanaf
R1 183
per nag, vir 2 mense
Hotel in Humerail, Port Elizabeth

Die Paxton Hotel is in Port Elizabeth geleë wat bekendstaan as die Vriendelike Stad van Suid-Afrika. Die hotel het 'n uitsig oor die hawe en bied ook manjifieke uitsigte oor Algoabaai. Die Paxton Hotel het 78 luu...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St Georges Park, Port Elizabeth SSB

Dié gastehuis dateer uit 1928, is in 1995 opgeknap en in 1996 as 'n gastehuis geopen. Die huis is sentraal geleë in die Baakensriviervallei in 'n doodloopstraat met 'n uitsig oor die Settlers Park Natuurreservaat....

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Casa Si is in Port Elizabeth en bied gerieflike selfsorgverblyf. Gaste kan tussen die dubbelkamer wat in die hoofhuis is, of die aparte en meer private kothuis kies. Die oopplan-kothuis bied verblyf aan 2 gaste en...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
B&B in Richmond Hill, Port Elizabeth SSB

Welkom by St. Phillips Gastehuis, 'n majestieuse dubbelverdieping Victoriaanse huis geleë in Richmond Hill, een van Port Elizabeth se oudste voorstede. St. Phillips Gastehuis is met sorg gerestoureer en opgeknap na...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Madiba Bay Guest House is in South End in Port Elizabeth geleë. Die gastehuis het 29 smaakvol versierde en ruim kamers. Konferensiegeriewe is op versoek beskikbaar. Daar is 9 Executive kamers. Elke kamer het slaap...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Richmond Hill, Port Elizabeth SSB

23 On Glen Guest House bied gerieflike B&B-verblyf in ’n smaakvol versierde gastehuis in sentrale Port Elizabeth. Die gastehuis is 1 km vanaf St George's Park Stadion, 2 km vanaf Prince Alfred Guard Memorial en 3 ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Humerail, Port Elizabeth

Altevrede bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Port Elizabeth. Port Elizabeth is teen Algoabaai se kuslyn geleë en bied die perfekte kombinasie van warm water, veilige strande en 'n subtropiese klimaat...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

The Maegan Cherie B&B sal jou so tuis soos by jou huis laat voel en bied ouwêreldse sjarme en moderne geriewe. Dit is in die hartjie van Port Elizabeth se vermaaklikheidskern geleë. Ons het 5 en suite-slaapkamers...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Elizabeth SSB, Port Elizabeth

10onCAPE bied selfsorgverblyf met 'n opsionele B&B-opsie in Kaapweg in Port Elizabeth. Die verblyf is in die hartjie van Port Elizabeth geleë en talle besienswaardighede soos die Nelson Mandela Bay Stadion en die S...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Humerail, Port Elizabeth

Modern Harbour View Family Home is in die stil woonbuurt Humerail in Port Elizabeth geleë. Dié huis is 1,9 km vanaf die hoofstrand en 'n 15 minute se loop na Kings Beach. Die huis het slaapplek vir 6 gaste en bes...

Vanaf
R985
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Humerail, Port Elizabeth

11 Chapman is in Humerail, Port Elizabeth en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die huis beskik oor 3 slaapkamer...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 15 van 1048 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za