Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Auckland Park Preparatory School besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Auckland Park Preparatory School.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Auckland Park Preparatory School akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Auckland Park Preparatory School

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Saxonwold, Parkwood

Cotswold Gardens is in Saxonwold, Johannesburg geleë en dis naby die M1-hoofweg, gholfbane, Wits Universiteit en Rosebank Mall. Die gastehuis bied gerieflike verblyf in lieflike, rustige tuine. Akkommodasie word ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Randburg, Parkhurst

Little Forest Guest House skuil in 'n lowerryke straat in die gewilde woonbuurt genaamd Parkhurst, Johannesburg. Dié gastehuis het 4 lieflike eenhede. Die dubbelkamers in die Zanzibar Tuin-suite en die Mali Tuin-s...

Vanaf
R598
per nag, vir 2 mense
B&B in Linden, Randburg

Buona Notte is in Linden. Hetsy besigheid op die patio, 'n vergadering in die eetkamer of sommer net 'n luilekker dag, ons bied dit alles vir jou! Ons het individueel versierde slaapkamers in ons B&B wat geskik is...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Northcliff, Randburg

Kiwara Guesthouse bied stylvolle verblyf in Randburg in Johannesburg. Die gastehuis is naby hoofweë en winkelsentrums geleë. Daar is slaapplek vir 14 gaste in 6 individueel versierde kamers, elkeen ingerig met lu...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Parktown Noord, Johannesburg

R & R's is 'n B&B wat deur die eienaar bestuur word en is in Parktown-Noord, Johannesburg geleë. Die gastehuis is om die draai van 'n winkelsentrum af. Verblyf by R & R's Retreat is in 2 kamers, elkeen is uniek ve...

20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR895
R716
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Randburg, Johannesburg

Villa MikaMora bied onafhanklike woonstelle en suites met privaat ingange in 'n rustige omgewing in 'n gesogte deel van Johannesburg naby allerlei sake- en ontspanningsgeriewe. Die eenhede word daagliks gediens. Di...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Northcliff, Randburg

The NorthCliff View is 'n unieke drieslaapkamerhuis in 'n Switserse styl en bied slaapplek aan 6 gaste. Die verblyf het pragtige uitsigte oor Johannesburg se middestad en dis in Northcliff, Randburg, geleë. The N...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parktown Noord, Randburg

Acorns on 8th bied 'n wonderlike verskeidenheid selfsorgverblyfopsies in die gesogte voorstad Parktown Noord. Dié voorstad het lieflike boomryke strate, plaaslike winkels en ontluikende stoepkafees. Gaste kan kies ...

Vanaf
R1 410
per nag (plek vir 2)
B&B in Rosebank, Parkwood

The Ashford skuil in die boomryke Parkwood in Johannesburg en bied gerieflike verblyf in 'n lieflike gastehuis. Die klassieke stoep strek rondom die huis en skep 'n heerlike koel ruimte. Die gastehuis het 'n pragt...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R540
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Randburg, Linden

Avenue Cottage is in die woonbuurt Linden in Randburg. Die woonbuurt is sentraal geleë vir besoekers aan die Wieg van die Mensdom, die Universiteit van Witwatersrand, die Universiteit van Johannesburg, Johannesburg...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80 van 2596 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za