Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Boulders Beach And Penguin Colony besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Boulders Beach And Penguin Colony.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Boulders Beach And Penguin Colony akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Boulders Beach And Penguin Colony

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 2)
B&B in Seaforth, Wes-Kaap

Tintswalo at Boulders is in Simonstad en bied luukse verblyf langs die strand met 'n onbelemmerde uitsig oor Boulders Beach en is omring deur plaaslike fynbos. Dié dubbelverdiepinghuis bied gaste 'n keuse van suit...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Seaforth, Wes-Kaap

Water's Edge Cottage is 'n selfsorghuis in Simonstad in Kaapstad. Die huis is lekker naby Water's Edge-strand en minder as 2 km van die hawe, restaurante, koffiewinkels en vlootbasis af. Die bekoorlike dubbelverdie...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Seaforth, Wes-Kaap

Seaforth Beach Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in die pragtige area van Seaforth in Simonstad. Die kompleks is ideaal naby restaurante en 1 km vanaf Boulders Beach. Die woonstel het slaapplek vir 2 ...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Queens Villa bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vyfslaapkamerhuis in Simonstad. Dié huis is net 3 minute van Water’s Edge Beach en die Bouldersstrand Pikkewynkolonie af. Die huis is die ideale plek om te ont...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Seaforth, Wes-Kaap

Penguin Place Seaforth is 'n selfsorgwoonstel in Simonstad en is die ideale plek wanwaar Kaapstad se lewendige strate, natuurskoon en vriendelike inwoners verken kan word. Die woonstel het slaapplek vir 4 volwasse...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Seaforth, Wes-Kaap

Seaforth Terrace E1 is 'n selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Simonstad, net 350 m van Seaforth, Water’s Edge en Boulderstrand af. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-leefarea...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Seaforth, Wes-Kaap

Bosky Dell (beskutte plek) is waarskynlik een van die min versteekte wegkruipplekke in die Kaap. Die ligging is uiters uniek, reg bo die ikoniese Boulders-strand. Hierdie groot plaashuis, met waenhuis en stalle ink...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Seaforth, Wes-Kaap

Boulders Beach House is 'n gesinsvriendelike vakansiehuis wat volledig ingerig is met alles wat jy nodig het vir 'n ontspanne wegbreek. Die gerieflike huis het asemrowende see-uitsigte en is naby die gewilde Boulder...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Seaforth, Wes-Kaap

Boulders Beach Lodge en Restaurant bied gerieflike akkommodasie in Simonstad. Die akkommodasie is net 70 m van die wêreldbekende Boulders-strand af geleë waar die kolonie Brilpikkewyne woon. Let asseblief ons bie...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Seaforth, Wes-Kaap

Simply Snoekie is in die bekoorlike dorpie Simonstad geleë en bied gerieflike verblyf aan gesinne wat op soek is na 'n wegbreek langs die kus. Dit is ook ideaal vir paartjies wat lief is vir die natuur en graag die...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Karibu is 'n selfsorgkothuis in 'n ou, historiese deel van Simonstad in Kaapstad. Dié vakansiekothuis het 'n heerlike ligging, net 5 minute se ry vanaf Boulders-strand, winkels en restaurante. Die kothuis is volle...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Dié tweeslaapkamerkothuis in Simonstad is selfsorg en is in ’n stil area geleë. Dit is 100 jaar gelede van Noorse hout gebou. Whalers is naby Boulders Beach en ander strande en kyk oor Valsbaai uit. Dié kothuis...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kaapstad, Wes-Kaap

Penguins View Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n lieflike drieverdiepinghuis in Simonstad met 'n pragtige uitsig oor Valsbaai en op die berge in die verte. Die huis is stapafstand vanaf Boulders Beach en die p...

Vanaf
R1 452
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

2 on Belmont is ’n selfsorghuis in die bekoorlike area van Simonstad, Seaforth, in Kaapstad geleë. Die perseel het ’n ideale ligging naby Boulders Beach, Simonstad Vlootbasis en is slegs ’n rit ver van ander ...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Seaforth, Wes-Kaap

Lighthouse Lookout is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel wat teen die berg in Simonstad is. Die perseel het 'n pragtige gedeeltelike see-uitsig en berguitsig vanaf die tuin. Dié ten volle gem...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 15 van 4928 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za