Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cape Wheel besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cape Wheel.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cape Wheel akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cape Wheel

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strandgebied, Wes-Kaap

Canal Quays 708 is 'n smaakvol versierde woonstel wat in 'n veilige gebou in Foreshore, Kaapstad geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gemaklike verblyf naby die hawe en ander doendinge en besienswaar...

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

Dockside Apartment 501 is 'n ruim selfsorgwoonstel in die boheemse woonbuurt, New De Waterkant, langsaan Groenpunt. Die kompleks bied moderne 24 uur-sekuriteit en 'n portier, geslotekringtelevisie, 'n video-interkom...

10% af Aanbod!
VanafR1 600
R1 440
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

De Waterkant Village, is aan die onderkant van die historiese Bo-Kaap en naby die bedrywige V&A Waterfront geleë. Dié plek het homself bevestig as die nuutste en hipermodieuse area. Rockwell Apartment Hotel is in...

Vanaf
R960
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

Dockside 905 by CTHA is sentraal geleë in De Waterkant naby die V&A Waterfront, Kaapstad se sentrale sakegebied en die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum (Kiks). Dié vakansiewoonstel het 'n oopplan-kombu...

Vanaf
R960
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

Rockwell 312 by CTHA is 'n luukse eenslaapkamer-selfsorgvakansiewoonstel in die bekende Rockwell Hotel (net suites). Dit het 'n groot balkon en uitsigte op die pragtige Tafelberg en boonop is dit net 'n klipgooi van...

Vanaf
R2 660
per nag (plek vir 2)
Hotel in De Waterkant, Wes-Kaap

Rockwell All Suite Hotel & Apartments is in Kaapstad se gonsende middestad, De Waterkant in Groenpunt. Hierdie buurt met sy moderne stedelike atmosfeer word boonop omring deur die pragtige natuurskoon waarvoor Kaaps...

Vanaf
R1 355
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

Quayside 1007 by CTHA is 'n moderne selfsorg-eenheid met 2 slaapkamers wat asemrowende uitsigte op Tafelberg en oor die Moederstad bied. Hierdie pragtige eenheid is in die sentrale gedeelte van De Waterkant Village ...

Vanaf
R960
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

Rockwell 316 by CTHA is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Kaapstad. Die woonstel is in De Waterkant met al sy puik restaurante en naglewe, net 'n klipgooi van die V&A Waterfront af. Die woonstel het slaapplek vir 2 me...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

Dockside Apartment 1202 het 'n Manhattan-styl en is geskik vir paartjies met 'n stoep wat om die eenheid vou en spog met die mooiste uitsigte van Tafelberg en Kaapstad. Die eenheid is naby die stadskern, De Waterkan...

Vanaf
R960
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

502 Rockwell is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van De Waterkant. Dis perfek vir gaste wat soek na daardie tikkie luuksheid en pragtige uitsigte oor Kaapstad se hawe en die V&A Waterfront. Die woonstel is op di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5621 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za