Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cecilia Makiwane Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cecilia Makiwane Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cecilia Makiwane Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cecilia Makiwane Hospital

Vanaf
R1 596
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Buffelstad, Grens Area

Mpongo Private Game Reserve is net 35 km se ry via die N6 van Oos-Londen af en net 40 km vanaf Oos-Londen se lughawe. Hierdie toonaangewende 4-ster wildreservaat spog met verskeie verblyftipes wat in elke behoefte ...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Lodge in Oos-Londen, Eureka

'n Sin vir vrede tem besoekers wanneer hulle die 360 grade panoramiese uitsig van die Santa Palomavallei en die groen heuwels sien. Ons loslopende wild, vars plaasstyl-kookkuns en gasvryheid sal jou siel verfris sod...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
B&B in Oos-Londen, Buffelstad

Peace of Paradise is 'n bekoorlike B&B in Oos-Londen aan die Sonskynkus. Verblyf word gebied in 6 smaakvol en goed toegeruste slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kame...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Oos-Londen, Haven Hills

Sleepwell Bed and Breakfast is in Oos-Londen geleë. Die kamers is ruim en gerieflik en ideaal vir enige besigheidsreisiger of vakansieganger. Sleepwell Bed and Breakfast is net ‘n kort entjie se ry van die strand...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
B&B in Oos-Londen, Amalinda

Nolapeace Bed and Breakfast is in 'n rustige voorstad, Amalinda, in Oos-Londen en bied gehalteverblyf aan vakansiegangers, sakereisigers en oornaggaste. Dit is binne maklike bereik van belangrike toegangsweë en tal...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oos-Londen, Amalinda

Ubuntu B&B bied gerieflike B&B-verblyf naby die hoofweg in Amalinda, Oos-Londen. Mnr. en Mevrou Mahamba sal jou verwelkom en tuis laat voel. Die verblyf bestaan uit 14 kamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Die ...

Vanaf
R575
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oos-Londen, Dorchester Heights

Farmview Guest House is op die oewer van die Nahoonrivier geleë, in die stil voorstad Dorchester Heights in Oos-Londen. Dorchester Heights grens aan 'n plaas-area wat slegs 15 minute vanaf die sake-areas Vincens, B...

Vanaf
R9 500
per nag, vir 10 mense
Gastehuis in Oos-Londen, Dorchester Heights

LMaranatha Guesthouse and Conference Facilities is in Dorchester Heights in Oos-Londen geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe. Maranatha Guesthouse and Conf...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oos-Londen, Dorchester Heights

Mac Kenzie's Accomodation is aan die oewer van die Nahoonrivier in die stil voorstad Dorchester Heights in Oos-Londen geleë. Ons is na aan die N2-hoofweg en net 'n paar minute van al die besienswaardighede in die o...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oos-Londen, Dorchester Heights

Skylink Holiday Accommodation is 'n hipermoderne selfsorg-vakansiehuis in 'n stil deel van Oos-Londen. Dit is slegs 25 minute van die Oos-Londen Lughawe af en is sentraal tot 'n winkelsentrum en plaaslike restaurant...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 334 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za