Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Clifton Fourth Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Clifton Fourth Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clifton Fourth Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Clifton Fourth Beach

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Nautica Vista is 'n selfsorgwoonstel wat uitkyk oor Clifton se 4de strand met 'n panoramiese uitsig oor die Atlantiese Oseaan van Kampsbaai tot by Clifton. Dit bied die allermooiste sonsondergange. Hierdie dubbelver...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR5 500
R4 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Clifton Sunsets is 'n pragtige huis met 4 slaapkamers wat smaakvol gemeubileer is. Dit het pragtige see-uitsigte en dit is in die modieuse Clifton geleë. Die huis het 'n dek, tuinarea en lieflike swembad wat oor di...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

Hierdie pragtige, moderne, selfsorg vakansiewoonstel het uitsigte oor Kaapstad se wêreldbekende Cliftonstrande en is geleë in 'n veilige woonstelblok enkele meters van die strand af. Die nuut-opgeknapte, luukse e...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

Clifton Spectacular Ocean View Apartment is 'n selfsorgwoonstel in een van die mooiste plekke in die wêreld met 'n manjifieke kuslyn en die branders wat rustig breek in die Atlantiese Oseaan. Die woonstel is net 12...

Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

Clifton Studio is 'n stylvolle selfsorg-studio. Dis gemeubileer en is in die veilige First Beach-kompleks naby Clifton se tweede strand en openbare vervoer geleë. Die ligte, helder ateljee het 'n oopplan-uitleg en...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

Clifton Ocean View Penthouse is in die gewilde kusbuurt Clifton in Kaapstad. Dit bied gehalteverblyf naby verskeie winkels, topklasrestaurante en strande. Dis ook naby doendinge en besienswaardighede in die Moederst...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

Clifton Dream is in die gewilde kuswoonbuurt, Clifton, in Kaapstad geleë en bied gehalteverblyf naby verskeie winkels, wêreldklasrestaurante en strande. Dit is ook naby verskeie doendinge en besienswaardighede in ...

Vanaf
R1 295
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

Clifton First Beach Studio is goed toegerus en perfek geleë vir 2 gaste om 'n strandvakansie in Clifton te geniet. Die ateljee is reg oorkant die trappies wat lei na Clifton se Eerstestrand, die eerste een van Clif...

Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

Clifton Beachfront Magic Apartment is in die gewilde kusbuurt Clifton in Kaapstad geleë en bied gehalteverblyf naby verskeie winkels, wêreldklasrestaurante en strande. Dit is naby verskeie doendinge en besienswaar...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

Clifton Ocean View Apartment is in die bekende kuswoonbuurt Clifton in Kaapstad en bied gehalteverblyf naby verskeie winkels, wêreldklas restaurante en strande. Dit is binne maklike bereik vanaf alle doendinge en b...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

Clifton Ocean View Boutique Apartment is in die gewilde kusbuurt Clifton en bied gehalteverblyf naby verskeie winkels, uitstekende restaurante, strande en al die doendinge wat die Moederstad bied. Die woonstel besk...

Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

White Cliffs Penthouse is 'n ruim selfsorgwoonstel in 'n klein kompleks in Clifton, Kaapstad. Dié gesogte eiendom bied asemrowende see-uitsigte vanaf kamers, balkonne en gemeenskaplike area. Dié woonstel is smaak...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

Clifton Boutique Apartments bied selfsorgverblyf in Clifton, Kaapstad. Die verblyf is naby talle boetiekwinkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede aan die Atlantiese kus. Verblyf is beskikbaa...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

The Clifton Mansion Villa bied luukse verblyf in Clifton. Die huis is stylvol versier en het die beste geriewe vir gerieflike verblyf. Verblyf is beskikbaar in die hoofhuis of in die aparte woonstel. Die hoofhuis ...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

7A Clifton Steps is 'n pragtige selfsorgwoonstel met twee slaapkamers op Clifton Steps. Hierdie juweel van 'n plekkie bied ruim akkommodasie in 2 slaapkamers, en beskik oor 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea wat oop...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 15 van 4934 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za