Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Clifton Fourth Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Clifton Fourth Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clifton Fourth Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Clifton Fourth Beach

Spesiale Aanbod!
VanafR2 200
R1 650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Crystal View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel met see-uitsigte. Die tuinwoonstel is in Kampsbaai geleë en ideaal vir 'n klein gesin of 'n paartjie wat op soek is n...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Panorama Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n helder en sonnige tweeslaapkamerkothuis in Kampsbaai. Die kothuis het ’n privaat dek met draagbare braaigeriewe vir alfresco etes en ’n uitsig oor die see...

Vanaf
R2 190
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kampsbaai, Wes-Kaap

61 on Camps Bay Guesthouse is 'n luukse gastehuis wat sentraal geleë is in die luukse seekant-woonbuurt genaamd Kampsbaai in Kaapstad. Dit is net oorkant die pad van die Houghton-trappe geleë wat lei na die stil B...

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Hotel in Fresnaye, Wes-Kaap

Die Grande Kloof Boutique Hotel word privaat besit en bestuur en is 'n lieflike vakansiebestemming in die luukse woonbuurt Fresnaye aan die Atlantiese kus van Kaapstad. Daar is 27 eenhede met slaapplek vir altesaam...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kampsbaai, Wes-Kaap

Finchley Guesthouse is in Kampsbaai geleë en het 6 sonnige en suite-kamers waaruit jy kan kies as jy by ons sou kom bly. Ons is net 7 minute se stap van die lewendige Kampsbaai-strand af. Gaste kan asemrowende see...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Seepunt, Wes-Kaap

Villa Sunshine Guest House is in Bantrybaai geleë in Kaapstad. Dié 4-ster gastehuis is 'n klassieke mediterreense villa wat verblyf bied onder Leeukop. Verblyf is beskikbaar in 7 eenhede met slaapplek vir 2 in e...

Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Ocean View Apartment is in die gewilde Seepunt-voorstad van Kaapstad geleë, naby die Promenade en 'n rits restaurante. Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
B&B in Fresnaye, Wes-Kaap

The Clarendon Fresnaye is 'n eksklusiewe B&B met 'n glansryke atmosfeer in die idilliese voorstad Fresnaye in Kaapstad. Dit is teen die hellings van Leeukop en bied 'n pragtige uitsig oor die indrukwekkende blou ose...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Hotel in Seepunt, Wes-Kaap

The President Hotel Cape Town is 'n luukse hotel in Seepunt en bied maklike toegang tot Kaapstad se gewilde besienswaardighede en strande. Die hotel bied verblyf in verskeie helder, ruim kamers met slaapplek vir 2 ...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Kayleeway Apartment 2 bied gerieflike selfsorgverblyf in Bantrybaai in 'n smaakvol versierde woonstel in 'n boetiek-woonstelblok wat oor 11 moderne eenhede beskik. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die stra...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70 van 4920 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za