Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Echo Cave besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Echo Cave.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Echo Cave akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Echo Cave

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kruger tot Canyons, Limpopo

The Echo Caves Motel is 27 km buite Ohrigstad in Limpopo. Ons bied gerieflike, ongekunstelde selfsorgverblyf by die Echo Caves. Dié oergrotte is van die oudtse grotte in die wêreld en is as 'n geskiedkundige monum...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kruger tot Canyons, Limpopo

The Shoe Guest House word deur The Shoe Ministries besit, 'n nie-winsgewende organisasie wat die wins van die gastehuis gebruik om die woord aan die nasie te verkondig. Verblyf word aangebied op 'n omheinde plaas in...

Vanaf
R1 361
per nag (plek vir 2)
Oord in Kruger tot Canyons, Mpumalanga

Blyde Canyon, A Forever Resort, bied uitsigte oor die derde grootste canyon ter wêreld, die Blyderivier Canyon, wat gaste gaande sal hê. Hierdie oord is beide 3- en 4-stergradeer en is slegs 160 km vanaf Mbombela ...

15% af Langtermyn-verblyf!
VanafR2 400
R2 040
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Limpopo

Shikwari Nature Reserve bied B&B-verblyf en is op ’n reservaat naby die Krugerwildtuin en die Panorama-roete. Verblyf word in 2 kampareas met 6 suites met grasdakke en 4 Pangolin-rondawels gebied. Die 6 suites m...

Vanaf
R1 580
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kruger tot Canyons, Limpopo

Ploughman’s Rest is 'n ruim plaashuis met 'n pragtige tuin net buite Ohrigstad. Verblyf is beskikbaar in 3 individueel versierde kamers. Elke kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Limpopo

African Dream Tour bied chalets op 'n plaas wat 31 km van Hoedspruit af is. Die plaas het 'n rits opwindende aktiwiteite om te ervaar. Verblyf is beskikbaar in 3 chalets. Elke chalet is geskik vir 2 gaste en het '...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R870
per nag (plek vir 2)
Oord in Kruger tot Canyons, Mpumalanga

Swadini, A Forever Resort is op ingeslote land by die Blyde River Canyon Natuurreservaat geleë en lê knus tussen die pieke van die Drakensberge, teen die oewers van die Blyde-rivier. Dié oord is 35 km vanaf Hoeds...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Ohrigstad, Limpopo

The Royal Palm B&B is in die prentjiemooi Ohrigstad op die R36 tussen Lydenburg (Mashishing) en Hoedspruit geleë. Ons bied gerieflike en bekostigbare verblyf aan sakereisigers en toeriste. Die verblyf bestaan uit...

10% af Langtermyn-verblyf!
VanafR750
R675
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ohrigstad, Limpopo

Donum ex Deo is in die dorpie Ohrigstad, op die R36 tussen Lydenburg en Hoedspruit geleë. Groepe word nie toegelaat nie tensy vir werksdoeleindes. Daar is 5 basiese selfsorg-eenhede. Elke eenheid het 'n kombuise,...

Vanaf
R4 400
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Kruger tot Canyons, Limpopo

House on Blyde bied selfsorgverblyf in 'n veilige, omheinde reservaat in die Blyderivierpoort. Hierdie indrukwekkende, afgeleë huis skuil op die oewer van die Blyderivier en sal jou hart steel met die rustigheid va...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 621 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]