Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Emmaus Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Emmaus Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Emmaus Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Emmaus Hospital

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Champagne Vallei, KwaZulu-Natal

Ouma se Opstal is aan die voet van die majestueuse Drakensberge geleë, in 'n Wêrelderfenisgebied. Die pragtige, geskiedkundige huis is in 1902 ontwerp en gebou en hierdie eeu-oue argitektuur word omring deur 'n as...

Vanaf
R930
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Champagne Vallei, Mpumalanga

Cayley Lodge is in die Drakensberge geleë met 'n uitsig op die Cathkin Peak- en die Champagne Castle-bergreekse. Die oord bied ook 'n uitsig oor die Bell Park-dam wat maklik bereikbaar vanaf die oord is. Hiér kan ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Noordelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Bellevue Berg Cottage bied selfsorgverblyf sowat 8 tot 13 km halfpad tussen Winterton en Bergville. Dié bekoorlike plaaskothuis is op 'n werkende bees- en mielieplaas en bied 'n pragtige uitsig oor die landerye en ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Bergville, KwaZulu-Natal

Drakensberg Terrace is die ideale plek om te ontspan en jou batterye te helaai! Stap deur die pragtige tuine, ontspan onder die statige bome terwyl jy jouself verlustig in die wonderskone uitsig op die Drakensberge....

20% af Aanbod!
VanafR1 200
R960
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Champagne Vallei, KwaZulu-Natal

Treks, Trips & Trails bied selfsorgverblyf in 2 chalets wat elk uniek versier is. Die chalets bied 'n uitsig oor die Bell Park-dam en het die Sentrale Drakensberge se Cathkin- en Champagne-bergpieke as agtergrond. ...

Vanaf
R1 980
per nag, vir 6 mense
B&B in Champagne Vallei, KwaZulu-Natal

Clivia Hill is geleë langs die Bell Park Dam in die sentrale Drakensberge se Sjampanjevallei in KwaZulu-Natal, en bied selfsorg- of B&B-verblyf in 'n rustige en skilderagtige omgewing. Die grasdakkothuis, met geri...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Champagne Vallei, KwaZulu-Natal

Lakeview Cottage in Drakensberg is in die hartjie van die Champagne-vallei in die sentrale Drakensberge geleë. Dié kothuis het slaapplek vir 8 en is aan die oewer van die Bellparkdam naby die ingang na die Calfarg...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bergville, KwaZulu-Natal

Old Anthonys is in die dorpie Bergville naby die Drakensberg geleë. Die opsigters deel die perseel, maar die eenheid is privaat en apart van die hoofhuis. Die akkommodasie is ideaal vir sakereisigers of kontrakteur...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Champagne Vallei, KwaZulu-Natal

Bell Park B&B and Self-catering is in Champagne Valley in die Sentrale Drakensberge geleë, en bied B&B- of selfsorgverblyf op ’n klein, veilige plaas met ’n groot tuin wat oor die Bell Park-dam uitkyk. Alhoewel...

Vanaf
R1 275
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Champagne Vallei, KwaZulu-Natal

Castle View Farm and Cottage is net 23 km vanaf Winterton in die majestueuse Champagne-vallei met pragtige uitsigte op Cathkinpiek, Champagne Castle en die Sterkhorn al die pad na Giants Castle. Castle View is op ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 540 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]