Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Epworth School besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Epworth School.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Epworth School akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Epworth School

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Scottsville, KwaZulu-Natal

Amley B&B is geleë in die hartjie van Scottsville. Die sakekern is slegs 'n entjie ver en die nuwe Liberty Midlands Mall is slegs 10 min. se rit ver. By Amley het ons kamers wat aan mekaar gekoppel is. Die 1 k0ma...

Vanaf
R2 300
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal

Amley is in Scottsville, Pietermaritzburg en bied verblyf aan 'n gesin op groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die huis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek...

Vanaf
R26 500
per nag, vir 27 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal

31 Christie bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n negeslaapkamerhuis in Scottsville, Pietermaritzburg. Dit is 2,4 km vanaf Scottsville Racecourse en 1,2 km vanaf KwaZulu-Natal Universiteit. Dié huis het slaapplek ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Scottsville, KwaZulu-Natal

79 On Ridge Bed & Breakfast is 'n gerestoureerde Victoriaanse huis wat oorspronklik in 1928 gebou is. Die huis spog steeds met sy oorspronklike Oregon-dennehout-vloere, -deure en -vensters. Verblyf by 79 On Ridge B...

Vanaf
R816
per nag, vir 2 mense
B&B in Scottsville, KwaZulu-Natal

Jean-Lee Guest Cottages bied hoog aanbevole en geakkrediteerde B&B en selfsorg-verblyf teen 'n bekostigbare tarief aan. Volledig toegerus met 'n uitsig oor ons rustige tuin en swembad. Dit is in die historiese hoofs...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg, Hayfields

Home From Home B&B is in die rustige buurt Hayfields. Sakereisigers kan heerlik hier kom rus na 'n lang dag by die werk of vakansiegangers kan net kom ontspan. Die eienaars sien toe dat alles op sy plek is om jou ve...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg, Hayfields

Southern Comfort Accommodation is in Pietermaritzburg geleë en is naby alle geriewe en ongeveer 40 minute se ry van Durban af. Dit is die ideale bestemming vir sakereisigers en vakansiegangers. Verblyf word aange...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pietermaritzburg, Hayfields

58 on Military Way is 'n pragtige, gerieflike en netjiese selfsorgwoonstel op 'n residensiële eiendom met 'n aparte ingang in Hayfields in Pietermaritzburg. Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en het 'n ooppla...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Scottsville, KwaZulu-Natal

Thembelihle is in die eksklusiewe voorstad, Scottsville, Pietermaritzburg geleë - KwaZulu-Natal se administratiewe hoofstad. Thembelilhle bied 5 luukse suites met badkamer, lugversorging, ruim hangkas, tee- en kof...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pietermaritzburg, Hayfields

Dikkoppie Oornag Akkomodasie bied gerieflike gemeubileerde verblyf aan 3 gaste in Pietermaritzburg, en is ideaal vir oornaggaste en sakereisigers. Dié oopplan-eenheid het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2069 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za