Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Eunice High School besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Eunice High School.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Eunice High School akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Eunice High School

10% af Aanbod!
Vanaf
R695
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Park West, Universitas

Abiénto Gastehuis het sy deure in Augustus 2013 geopen en is in Donald Murraystraat, 'n rustige deel van Parkwest, geleë. "Abiénto" beteken "kom weer" in Frans en het die ouwêreldse, Franse karakter van hierdie ...

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Park West, Universitas

Nightingale Guest House in die hartjie van die Rosestad is gerieflik geleë en ideaal vir besoekers wat die stad wil verken. Met ons hartlike gasvryheid en ruim kamers wat goed toegerus is, bied ons uitstekende waar...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Universitas, Bloemfontein

Aandmuzik Guesthouse is in die middel van Bloemfontein en bied 'n tipiese Vrystaatse huis met pragtige argitektuur en unieke en suite-slaapkamers. Die gastehuis is naby die sakekern, universiteit, skole, hospitale, ...

20% af Naweke!
VanafR1 010
R808
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Park West, Universitas

Die luukse gastehuis is in 'n blaarryke straat van Park West in Bloemfontein geleë en spog met die mooiste grasperke met weelderige roostuine. Lemon n Lime het 12 ruim kamers met en suite-badkamers, lugversorging...

Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Park West, Universitas

Wilreco is 'n volledig toegeruste selfsorg-gesinswoonstel met 2 slaapkamers in Bloemfontein. Dit is naby sportstadions, skole, UOFS, winkelsentrums en hospitale. Die eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en kinde...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Park West, Universitas

@ Greys Guesthouse bied gerieflike kamers in die hartjie van Bloemfontein oorkant Grey College. Daar is 8 luukse gastekamers in dié historiese gebou. Elke kamer het lugversorging, 2 enkelbeddens of 'n koninggroott...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Park West, Universitas

Jock-Inn Gastehuis is in Park West in Bloemfontein geleë. Die gastehuis is naby groot sportsgronde, Loch Logan Waterfront, Medi Clinic, Grey College, Eunice en Universiteit van die Vrystaat. Akkommodasie word geb...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R390
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Park West, Universitas

32 on Calvyn is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Park West, Bloemfontein. Dis ideaal naby die area se geriewe en besienswaardighede. Dié oopplan-eenheid het 2 enkelbeddens met elektriese komberse. ...

Vanaf
R725
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Universitas, Bloemfontein

Mai Guest House is 'n selfsorggastehuis in Universitas, Bloemfontein naby skole soos Grey College en Eunice, en ook naby die Universiteit van die Vrystaat en die Sentrale Universiteit van Tegnologie. Die verblyf be...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R320
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Park West, Universitas

3 Lavenders is ’n gerieflike, knus gemeubileerde tuineenheid vir 2 gaste in een van die ouer voorstede van Bloemfontein. Die eenheid is op residensiële eiendom. Dit is een slaapkamer met 2 enkelbeddens en ’n ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 370 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]