Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Herzlia High School besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Herzlia High School.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Herzlia High School akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Herzlia High School

Vanaf
R1 290
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vredehoek, Wes-Kaap

House Fritz is teen die hange van Tafelberg versteek en bied gerieflike verblyf naby die Gardens-winkelsentrum, Kloof- en Langstraat, die Kaapse middestad sowel as 'n verskeidenheid restaurante. Verblyf word aange...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vredehoek, Wes-Kaap

7 Ray Mansions is 'n tweeslaapkamerwoonstel in Vredehoek wat pragtig versier is en 'n uitsig oor die stad, op Signal Hill en Tafelberg het. Die woonstel bied stylvolle gerief met maklike toegang tot die MyCiTi-roete...

Vanaf
R530
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vredehoek, Wes-Kaap

Etafileni Studio Flat is 'n oopplan-selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel aan die voet van Tafelberg in die Kaapse middestad geleë is. Die woonstel het 'n gerieflike en privaat tuin met plante en voëls, e...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR840
R546
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vredehoek, Wes-Kaap

Kuusiku by CTHA is in Vredehoek in Kaapstad geleë en is 'n lekker stil plek waar gaste kan rus, of vanwaar hulle kan gaan voetslaan, draf en fietsry op die nabygeleë bergroetes. Die eenheid het slaapplek vir 2 ga...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vredehoek, Wes-Kaap

Die Vredehoek Rooftop Apartment is 'n selfsorgwoonstel in Vredehoek, Kaapstad. Dit is naby die middestad aan die voet van Tafelberg en hiér kan gaste waarlik die Kaapstad-leefstyl ervaar. Die woonstel is geskik vir...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vredehoek, Wes-Kaap

Cape Town View from the Top bied selfsorgverblyf in 'n woonstelkompleks aan die voet van Tafelberg in Kaapstad. Dié woonstel het 2 slaapkamers, 'n gedeelde badkamer, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis. Die kamers h...

Vanaf
R1 273
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stadskern, Wes-Kaap

SANParks Platteklip Wash House is 'n historiese huis wat deel van die Wash House-kompleks was. Dis waar Kaapse wasvroue in die middel tot laat 19de eeu wasgoed gewas en gestryk het. Die Platteklip Wash House is aan ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Vredehoek, Wes-Kaap

Disapark Apartment 1005 B bied selfsorgverblyf in 'n volledig gemeubileerde woonstelkompleks aan die voet van Tafelberg in Kaapstad. Gaste het 'n pragtige uitsig oor die hawe, City Bowl, op Leeukop en oor die midde...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oranjezicht, Wes-Kaap

Anat's Cottage is 'n selfsorg-ateljeewoonstel op die eienaar se perseel in die welvarende Oranjezicht-woonbuurt in Kaapstad wat hoog die hange van Tafelberg lê. Die meeste geboue in dié woonbuurt is in 'n oorspron...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Oranjezicht, Wes-Kaap

Table Mountain Retreat het "Boheemse sjiek" interieur en bied 'n ware tuiste aan diegene wat hou van estetiese ruimtes. Dit is deur verskeie kulture en wêreldreise beïnvloed. Dié huis is in die bergrots gebou deu...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 4841 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za