Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Hoedspruit Endangered Species Centre besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Hoedspruit Endangered Species Centre.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hoedspruit Endangered Species Centre akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Hoedspruit Endangered Species Centre

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Tentekamp in Kruger tot Canyons, Limpopo

Camp Bethel bied selfsorgverblyf of eenhede wat ontbyt en aandete insluit en is op ’n privaat wildplaas 42,5 km vanaf die Krugerwildtuin se Orpenhek. Die plaas bied ’n gerieflike wegbreek in die bos, met wild so...

Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vallei van die Olifante, Limpopo

Fleur de Lys Guest Farm is op 'n rustige plaas in die hartjie van die Oostelike Laeveld. Die plaas het majestueuse en panoramiese uitsigte op die Drakensberge en is net 40 km van die Krugerwildtuin af. Ons het 'n ...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kruger tot Canyons, Limpopo

Buffaloland Safaris - Motlala Lodge, wat "spoor" of "voetspoor" beteken, is die vlagskip-lodge van Buffaloland-wildsplaas. Dit bied luukse verblyf aan gesinne en klein groepe. Die lodge is befaamd vir gasvryheid en ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kruger tot Canyons, Limpopo

Kataza Bushveld Chalet is op 'n 10 hektaar-wildplaas geleë en daar is talle wild-lodges in die omgewing. Saans kan 'n mens die leeus en die hiënas hoor. Dit is veilig om bergfiets te ry en te stap en die rooibokke...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Limpopo

Matumi Lodge is naby Hoedspruit in die Limpopo-provinsie met pragtige kamers wat in die rustige, natuurlik omgewing geleë is. Ideaal vir diegene wat op soek is na 'n onvergeetlike Afrika-safari met ongelooflike gas...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kruger tot Canyons, Limpopo

Buffaloland Safaris - Giraffe Camp bied selfsorgverblyf in 'n kothuis aan die oostelike grens van die Buffaloland-wildplaas. Die Giraffe Camp bied 'n ontspanne bosveld-ervaring. Buffaloland-wildsplaas is in privaat...

Vanaf
R2 050
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Mpumalanga

HoyoHoyo Acorns Lodge bied selfsorgverblyf op die grasvlaktes van Mpumulanga. Dié lodge is op die pad onderweg na die Orpenhek van die Krugerwildtuin geleë. HoyoHoyo Acorns het 12 dubbelverdieping-kothuise. Daar ...

10% af Aanbod!
VanafR4 824
R4 342
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Kruger tot Canyons, Limpopo

Kingfisher Creek Lodge bied luukse tent-chalets wat tussen die bome in die Guernsey Privaat Natuurreservaat in Hoedspruit skuil. Dit bied reisigers die ideale plek om te ontsnap uit die gejaag van die stadslewe en o...

35% af Aanbod!
VanafR1 800
R1 170
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Hoedspruit, Limpopo

Bundox Safari Lodge is in Hoedspruit en die area is bekend vir sy natuurskoon, wild, bewaringsentrums en ikoniese besienswaardighede soos die Krugerwildtuin, Panoramaroete en die Blyderivierspoort. Dis die ideale be...

15% af Aanbod!
VanafR3 480
R2 958
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

Kingfisher Creek het 'n pragtige ligging, naby die Orpen-hek van die Nasionale Krugerwildtuin, die Panorama-roete wat die Blyderivier-canyon en die toeristebestemming, Hoedspruit insluit. Kingfisher Creek is in Gue...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 526 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]