Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Hout Bay Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Hout Bay Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hout Bay Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Hout Bay Beach

Vanaf
R520
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Hout Bay, Wes-Kaap

Hout Bay Backpackers is 'n stil en gerieflike rugsakreisigers-lodge in die kusvoorstad Houtbaai. Dit is net 20 min se ry van Kaapstad af, en maklik bereikbaar deur middel van openbare vervoer. Dit pas sakpasreisige...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hout Bay, Wes-Kaap

Hout Bay Beach Cottage is 'n selfsorgvakansiehuis wat net 'n paar minute se stap vanaf die swemstrand in Houtbaai, Kaapstad is. Die kothuis het slaapplek vir 6 gaste en is naby winkels, restaurante, supermarkte en d...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hout Bay, Wes-Kaap

Contemporary Beach House bied selfsorgverblyf in Houtbaai, Kaapstad. Die perseel is ideaal geleë en is net 'n paar minute vanaf die strand en die hawe. Dié vakansiehuis is modern versier en bied slaapplek aan 8 ...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hout Bay, Wes-Kaap

Villa De La Mer is in Houtbaai en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne villa met berg-, hawe- en see-uitsigte. Dié tripelverdiepinghuis het 4 slaapkamers en is geskik vir 'n gesin of groep vriende. Die gew...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Hout Bay, Wes-Kaap

The Hobbit House Cottage is in die prentjiemooi dorp Houtbaai in Kaapstad en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike woonstel. Die woonstel is op die eienaars se woonerf en bied 'n gedeeltelike uitsig oor d...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hout Bay, Wes-Kaap

Seacliffe Lodge is een van die min verblyfplekke in Houtbaai wat naby die see, strand en hawe geleë is. Ons is net 15 km van die Kaapse middestad af en omring deur pragtige berge. Houtbaai is welbekend vir sy pragt...

Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hout Bay, Wes-Kaap

Beach Club No. 1 is 'n selfsorgmeenthuis tussen die duine teen Houtbaai se strand. Dié bekoorlike kuswoonbuurt in Kaapstad het die ideale ligging en is 19 km van die middestad en al die besienswaardighede af. Houtb...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hout Bay, Wes-Kaap

No. 2 Beach Club is op die veilige Beach Club Landgoed op Houtbaai se strand. Dié luukse huis is het alles wat 'n gaste sou benodig vir 'n selfsorgvakansie. Geniet 'n ononderbroke uitsig oor die strand, baai en op ...

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hout Bay, Wes-Kaap

Brightwater Lodge is 'n dubbelverdiepingkothuis in die hartjie van die skilderagtige Houtbaai, net vyf minute van die strand en hawe af. Ons verwelkom jou met tradisionele Kaapse gasvryheid om jou verblyf, ongeag of...

Vanaf
R675
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hout Bay, Wes-Kaap

Beachclub 17 Dolphin Apartment bied selfsorgverblyf en is op 'n stil, privaar sekuriteitslandgoed in Houtbaai, Kaapstad. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand. Dié ateljee-woonstel het lugversorging en ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 4678 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za