Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy HTS Middelburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby HTS Middelburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van HTS Middelburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby HTS Middelburg

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groenkol, Clubville

The Gables is die oudste huis in Middelburg. Hierdie pragtige Victoriaanse huis is in Groenkol, 'n rustige area met groot bome, geleë. Dit bied 'n kalm atmosfeer vir sakelui en vakansiegangers. Verblyf word gebie...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Groenkol, Mpumalanga

Guesthaven B&B is in Middelburg in Mpumalanga geleë en bied 'n stil en rustige omgewing waar gaste kan ontspan. Dit is die perfekte oorstopplek vir vakansiegangers wat op pad na die Krugerwildtuin is. Dit is ook di...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Groenkol, Mpumalanga

The Plantation is 'n luukse gastehuis wat 9 en suite-kamers en 'n volledige Engelse en Kontinentale ontbyt bied (aandete is beskikbaar op versoek). Al ons kamers het eie ingange, en is toegerus met yskassies, plafon...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groenkol, Clubville

Pumpkin Tree Guesthouse is in die rustige Groenkolbuurt van Middelburg geleë. Die area is rustig en straal kalmte uit, so gaste kan 'n lieflike rustydjie met uitstekende diens en gasvryheid verwag. Verblyf word g...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelburg, Mpumalanga

Middelburg is halfpad tussen Johannesburg en die Laeveld geleë, wat Del Roza Guest House die ideale oornagverblyf maak vir besoekers wat onderweg is na die Laeveld en Krugerwildtuin. Middelburg is ook net 'n uur se...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Middelburg, Mpumalanga

Blue Sparrow Guest House is 'n gevestigde gastehuis in die stil woonbuurt Groenkol in Middelburg, Mpumalanga. Die gastehuis is omring deur winkeltjies en die Middelburg Mall is minder as 10 minute se ry weg. Daar is...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Groenkol, Mpumalanga

L'anda Guest House is geleë in Middelburg en bied beide selfsorg- asook gastehuis akkommodasie. Dis naby aan Middelburg se sakekern, asook die winkels, en is dus ideaal vir diegene wat reis vir besigheid asook ples...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Groenkol, Mpumalanga

By Stay at 12 Gastehuis is dit ons missie om rustigheid en kalmte aan ons gaste te bied, met ons leuse: "Welkom Tuis!" Die gastehuis is in Middelburg, Mpumalanga, geleë. Dis op die pad tussen Pretoria en Johannesb...

Vanaf
R610
per nag (plek vir 2)
Hotel in Middelburg, Mpumalanga

The Elixir Hotel is in die dorpie, Middelburg geleë en bied gemaklike verblyf wat ideaal is vir beide sake- en ontspanningreisigers. Die hotel het 'n gerieflike ligging naby 'n winkelsentrum en restaurante, en bied...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Middelburg, Mpumalanga

Tudor Manor Guest House is gerieflik geleë in die middel van Middelburg in Mpumalanga. Dit is die ideale verblyf vir diegene wat op pad is na Mosambiek, die manjifieke Panorama-roete en die Nasionale Krugerwildtuin...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 542 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za