Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Jacaranda Shipwreck besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Jacaranda Shipwreck.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jacaranda Shipwreck akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Jacaranda Shipwreck

Vanaf
R2 170
per nag, vir 2 mense
Hotel in Wildekus, Grens Area

Trennerys Hotel is in Qolora Mouth, net 'n klein entjie se ry noord van Oos-Londen geleë. Die hotel bied 'n ouwêreldse bekoring en eg Suid-Afrikaanse gasvryheid. Die skilderagtige, ongerepte Wildekus is die perfek...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Amathole-distrik, Grens Area

Todd's Camp is 'n basiese en rustieke selfsorg-vissermanskothuis in die dorpie Qolora By Sea aan die Wildekus. Verblyf word aan 10 gaste gebied. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stor...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Keimond, Buffelstad

Neptune's Cove bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ongelooflike afgesonderde omgewing in die dorpie Keirivermond teenaan die Wildekus. Neptune's Cove is reg teenaan die strand en stapafstand van winkels, restauran...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Keimond, Grens Area

DeWetsRus is 'n selfsorg-eenheid vir 8 gaste in Keimond met 'n lieflike uitsig oor die rivier. Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers, elkeen met 'n dubbelbed, en 3 badkamers met baddens of storte. Die h...

Vanaf
R2 600
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Keimond, Wildekus

Kei Rocks is 'n selfsorgdupleks in Keimond aan die oewer van die Groot-Keirivier. Dis ideaal vir 'n gesin of 'n paartjie wat op soek is na 'n lekker wegbreek. Dié woonstel het slaapplek vir 10 en beskik oor 5 slaa...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 400
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Keimond, Grens Area

MyKei is 'n lieflike selfsorghuis vir 8 gaste by die strand in Keimond. Dié huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die badkamers het storte en baddens. Twee van die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die derd...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Keimond, Buffelstad

No 3 Kei Sands Resort is 'n selfsorgwoonstel in die dorpie Keimond op die oewer van die Keiriviermonding in die Oos-Kaap. Die oord is reg oorkant die seefront geleë, so gaste kan net oor die grasperk stap tot by di...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Keimond, Buffelstad

Chill-biki is ’n ruim selfsorghuis vir 6 mense in Keimond, net 1 km van die strandmeer en strand. Dié dubbelverdiepinghuis het 3 slaapkamers, 2 badkamers, ’n kombuis en ’n sitarea. Op die eerste verdieping i...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Keimond, Grens Area

Kay's Keia in Keimond bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doeninge en besienswaardighede. Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers en ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Keimond, Buffelstad

Obie's Place is 'n gerieflike vakansiehuis met slaapplek vir 14 gaste in Keimond. Dié ruim huis het 3 slaapkamers en addisionele slaapareas. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n enkelslaapbank en 'n en suite-ba...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 264 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za