Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Jeppe Boys' High besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Jeppe Boys' High.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeppe Boys' High akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Jeppe Boys' High

Vanaf
R900
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Kensington, Johannesburg

Spacious Garden Cottage is 'n selfsorgkothuis in 'n privaat tuin op die eienaar se perseel in Jeppestown, Johannesburg. Dis sentraal geleë naby die middestad en omliggende dele soos Maboneng, Eastgate en Bedfordvie...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kensington, Johannesburg

Highland View is gestig in 1903 en is 'n voormalige plaashuis van die goudmyne. Deesdae bied dit 'n stylvolle toevlugsoord wat majestueus pronk bo die geskiedkundige Kensington Ridge in Johannesburg. Agter die blin...

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kensington, Johannesburg

The Nymphe Cottage is in Kensington in Johannesburg geleë. Die stad staan bekend vir sy geskiedenismuseums, kunsgalerye, teaters, markies, restaurante en naglewe. Dit bied die perfekte wegbreekplek vir sakereisiger...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kensington, Johannesburg

Die Geheime Tuinhuis is 'n tuinkothuis in Kensington, Johannesburg, wat gerieflik gemeubileer is en slaapplek vir tot 2 gaste bied. Dié eenheid het 'n privaat ingang, 'n slaapkamer met 'n dubbelbed 'n privaat badk...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kensington, Johannesburg

Garden Top Hotel bied B&B-verblyf in die hoofstraat in Bezuidenhoutvallei in Johannesburg. Die lodge is ideaal geleë, sowat 17 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Verblyf by Garden Top Hotel word in 28 un...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Johannesburg, Gauteng

GL Cottages bied 21 en suite-kamers, sommige daarvan is klipkothuise met grasdakke. Ons is ideaal geleë in Observatory in Johannesburg. Elke kamer het sy eie tema, van 'n Afrika-tema tot 'n eenvoudige Engelse tema...

 Koepons teen 20% af
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kensington, Johannesburg

Margaret's Place ideaal geleë in een van die mees nostalgiese voorstede van Johannesburg. Weg van die geroesemoes in die bekoorlike omgewing van Kensington. Verblyf is ideaal vir sakereisigers, paartjies en klein g...

Vanaf
R826
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kensington, Johannesburg

House of York bied elegante 4-ster-, goed ontwerpte en suite-kamers, elkeen individueel versier met styl en gemak in gedagte. Dis in south Kensington geleë, binne stapafstand van beeldskone antiekwinkels en bekoorl...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Observatory, Johannesburg

Klein Morgenster B&B is in Observatory in Johannesburg geleë. Dié woonbuurt is die tuiste van Observatory Gholfbaan, die oudste gholfbaan in Johannesburg, en net 'n kort entjie se ry van die bekende skole St John'...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Suid Kensington, Johannesburg

Munisa Guest House in die heuwelagtige voorstad Kensington in Johannesburg geleë. Daar is verskeie winkelsentrums en sakeparke in die omgewing, soos Eastgate-winkelsentrum, Park Meadows-winkelsentrum en die Pick 'n...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2484 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za