Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Johannesburg Zoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Johannesburg Zoo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Johannesburg Zoo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Johannesburg Zoo

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parkview, Westcliff

At the Zoo Cottage is in Parkview in Johannesburg geleë en bied maklike toegang tot die hoofweg. Die verblyf is naby die Johannesburg Dieretuin, die bekende Orient Express Westcliff Hotel en Parkview Gholfbaan gele...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parkview, Randburg

Maison Jacaranda is 'n verwelkomende gastehuis met 'n huislike atmosfeer wat in Johannesburg se lowerryke voorstede naby Rosebank geleë is. Dié gastehuis het luukse, ruim suites wat in 'n pragtige tuin geleë is. ...

Vanaf
R870
per nag (plek vir 2)
B&B in Parktown, Westcliff

The Foundry is ’n huislike B&B in ’n veilige en stil straat vol Jakaranda-bome in Parktown. Die eiendom is naby die Donald Gordon Hospitaal en 3 km vanaf Milpark Hospitaal, Parklane Hospitaal, Rosebank Kliniek e...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Randburg, Parkview

61 @ Lane is ’n knus selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Parkview, Randburg. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, ’n kombuis, eetarea en sitarea. Een van die slaapkamers het ’n koningingrootte-bed e...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Saxonwold, Rosebank

Avondhu Guest House is in Rosebank, in die oorspronklike tuinwoonbuurte in die noorde van Johannesburg se sakesentrum en teenaan die suidelike grens van Sandton se sakekern Saxonwold is na aan die sentrale middelpun...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Saxonwold, Rosebank

The Studio is 'n stil sit-slaapkamer-woonstel wat toegerus is vir selfsorg. Dit is in die blaarryke voorstad Saxonwold geleë en is na aan die Rosebank Gautrein-stasie met maklike toegang tot al die hoofroetes, die ...

Vanaf
R810
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Killarney, Johannesburg

23 Splice Apartment is 'n ruim selfsorgwoonstel op die grondverdieping in die veilige, toegangsbeheerde Splice Riviera-kompleks in Killarney. Die kompleks is 1 km van die M1-snelweg af en naby Killarney Mall wat 'n ...

Vanaf
R540
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Killarney, Johannesburg

Spacious Urban Sanctuary is ’n ligte en helder selfsorgwoonstel op die vyfde verdieping van die veilige Splice Riviera-kompleks met toegangsbeheer in Killarney. Dit bied pragtige uitsigte oor Johannesburg. Die woo...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Parktown, Westcliff

Bamboo Cottage spog met Japannese en Afrika-inspirasie en is in Parktown, Johannesburg geleë. Dié huis is op 'n tradisionele Japannese teehuis-beginsel op stelte om 'n reusagtige jakarandaboom gebou en is heeltema...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Parkview, Westcliff

Remote Corner is in 'n beeldskone en stil, boomryke tuin in Parkview geleë. Hier kan jy ontspan en die stilte en die uitsig geniet terwyl jy luister hoe die voëltjies sing. Jy sal nie glo dat jy net minute buite d...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2198 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]