Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Kearsney College besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Kearsney College.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kearsney College akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Kearsney College

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Botha's Hill, Assegay

Eagle Wind Manor is geleë op die krans van Botha's Hill, op die randjie van die Vallei van 1000 Heuwels in KwaZulu-Natal. Ons unieke ligging bied die gerief van die nabye Hillcrest met al sy winkels, restaurante en...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Botha's Hill, Assegay

Botha's Hill Cottage is aan die buitewyke van Durban geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n naweek, weg van die stad se gewoel af. Die huisie is in 'n groen area met 'n uitsig oor die Camelot-gholfbaan g...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Botha's Hill, Assegay

Lindisfarne B&B is 'n elegante huis in Botha's Hill, 'n buurt in Hillcrest in KwaZulu-Natal. Dis die weg na die Vallei van 'n Duisend Heuwels en dis 37 km noordwes van Durban geleë. Akkommodasie beskik oor 2 self...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Botha's Hill, Assegay

Dream Hills is 'n smaakvol versierde suite in Bothas Hill in Hillcrest. Dié boomryke buurt is die ideale plek om weg te breek uit die besige stad en spog met pragtige natuurlike besienswaardighede. Daar is slaapp...

Vanaf
R775
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Botha's Hill, Assegay

Matusadona Guest Lodge skuil tussen die heuwels en valleie in Assagay, wat deel van die Vallei van 'n 1000 Heuwels vorm. Dié lodge is sowat 4 km vanaf Hillcrest en sowat 35 km vanaf Durban se middestad. Daar is 4 ...

Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
B&B in Assegay, Albany

Warrens Guest House is 'n pragtige gastehuis in die rustige, klein dorpie Hillcrest in KwaZulu-Natal. Daar is 6 dubbelkamers, 1 tripelkamer en 2 selfsorg-kothuise wat basies toegerus is. Elke dubbelkamer het 'n kon...

Vanaf
R5 800
per nag, vir 10 mense
Gastehuis in Botha's Hill, Assegay

Assagay Forest Lodge is 'n selfsorglodge op 'n privaat plaas sowat 7 km vanaf Hillcrest in Kwazulu-Natal. Dis ideaal vir 'n groep wat op soek is na gerieflike en rustige verblyf weg van die stad se gedruis af. Dié...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Hillcrest, Albany

Friar Tuck B&B skuil op 'n stil plaaspad en word omring deur Camelot in Hillcrest. Dié pragtige grasdakhuis bied rus en vrede vir oordeelkundige sakereisigers en toeriste. Die atmosfeer van Robin Hood en die Sherwo...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hillcrest Park, Assegay

Fawncastle Estate is geleë in die hartjie van Hillcrest, na aan al die geriewe. Die omgewing is rustig en stel gaste bekend aan 'n vreedsame lewe op die platteland. Of jy nou 'n vakansie-wegbreek of 'n sakereis bep...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Assegay, Albany

Brackens Guest House is in die hartjie van Hillcrest in Durban, KwaZulu-Natal geleë. Durban is bekend vir sy goue strande, winkelsentrums, snuistery-markies, straatbasaars en branderryplekke. Dis die perfekte wegbr...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2014 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]