Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Kgalagadi Transfrontier Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Kgalagadi Transfrontier Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kgalagadi Transfrontier Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Kgalagadi Transfrontier Park

Vanaf
R338
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noord-Kaap

SANParks Twee Rivieren Rest Camp is die grootste kamp en ook die administratiewe hoofkwartiere. Dit is by die die park se suidelikste punt en net na die hoofhek aan die Suid-Afrikaanse kant. Dit is aan die oewer van...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Lodge in Noord-Kaap

Kgalagadi Lodge bied selfsorg-chalets en kampeerplek net 5 km van die Kgalagadi Oorgrenspark af. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die stad se gedruis. Verblyf word gebied in 26 chal...

Vanaf
R2 146
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kalahari, Kgalagadi-streek

SANParks Kieliekrankie Wilderness Camp is 'n onomheinde kamp in die Kgalagadi Oorgrenspark. Kieliekrankie pronk hoog teen een van die hoogste duine in die Kalahari met 'n oneindige uitsig oor die omliggende duine. D...

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kalahari, Noord-Kaap

Kalahari Trails Nature Reserve and Meerkat Sanctuary bied selfsorg-eenhede op 'n privaat plaas, 30 minute se ry vanaf Askham in die Kalahari. Die instansie bied verskeie verblyf-opsies teen billike tariewe. 'n Groe...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kalahari, Noord-Kaap

Die Molopo Kalahari Lodge is vernoem na die droë Molopo-rivier en geleë in die Groen Kalahari, sowat 200 km noord van Upington, 5 km vanaf die Botswana-grens en 60 km vanaf die wêreldbekende Kgalagadi Oorgrenspar...

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kalahari, Kgalagadi-streek

Boesmanrus is op 'n privaat plaas 14 km buite Askham. Dis ideaal vir 'n gesin, groep vriende of paartjie wat op soek is na 'n egte Kalahari-ervaring in grashutte. Daar is 2 grashutte, 1 hut met 4 enkelbeddens en di...

Vanaf
R2 146
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kgalagadi-streek, Noord-Kaap

SANParks Urikaruus Wilderness Camp is ’n onomheinde kamp in die Kgalagadi Transfrontier Park. Gaste mag bevoorreg genoeg wees om troppe springbokke, wildebeeste, kameelperde, leeus en selfs jagluiperds te besigtig...

Vanaf
R840
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Askham, Noord-Kaap

Kalahari Sands Gastehuis is in Askham geleë en bied selfsorg-eenhede in 'n veilige omgewing. Besoekers het 'n keuse van 'n verskeidenheid eenhede met lugversorging, naamlik: Khoi, Elna, TJ se 1-slaapkamer of TJ s...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Askham, Kgalagadi-streek

Askham Post Office Guesthouse is lekker geleë, op pad na die Kgalagadi Transfrontier Park en ander besienswaardighede in die omliggende lande. Dit is dus 'n gerieflike oorstopplek vir reisigers. Dié bekoorlike g...

Vanaf
R410
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Askham, Noord-Kaap

Kalahari Camelthorn Camping and Guesthouse is in Askham geleë en bied gaste 'n ontspannende verblyf in 'n stil omgewing onder die bome. Gaste kan kies tussen Camelthorn met slaapplek vir 3 gaste, die Karavaan met ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 3 mense
B&B in Askham, Kgalagadi-streek

Bly Bietjie B&B bied gasteverblyf wat bespreek kan word op 'n selfsorg- of B&B-basis in die dorpie Askham. Verblyf by Bly Bietjie beskik oor 1 eenheid met slaapplek vir 3. Die eenheid het 1 slaapkamer met 2 enkelbe...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Askham, Noord-Kaap

Hierdie afgesonderde kothuise bied die rus en vrede waarvoor die Kalahari bekend is. Hier kan jy asemrowende sonsondergange aanskou en kyk hoe die sterrehemel bo die Kalahari-sand skitter. Ons gesinseenheid bestaan...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Askham, Kgalagadi-streek

Kameelboomkoelte is in Askham in die Noord-Kaap geleë, en bied oornagverblyf aan enkelreisigers, paartjies, gesinne en groepe onderweg na die Kgalagadi-oorgrenspark, Namibië en Botswana. Daar is verskeie eenhede ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kalahari, Noord-Kaap

Murray Gasteplaas is op 'n plaas net 11 km buite Askham geleë en bied slaapplek vir 4 tot 8 gaste. Gaste het 'n keuse tussen 1 van ons 4 selfsorg-eenhede en die boskamp. Elk van ons 4 selfsorgeenhede beskik oor 2...

Vanaf
R3 600
per nag, vir 15 mense
Selfsorg in Kalahari, Noord-Kaap

Zoutpanputs is 'n wild-lodge in die Kalahari, sowat 200 km vanaf Upington in die Noord-Kaap. Daar is 3 aparte hutte met slaapplek vir 15 gaste in totaal. Geriewe op die perseel sluit 'n gemeenskaplike kuierarea met...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kalahari, Noord-Kaap

Loch Maree Gasteplaas is sowat 200 km noord van Upington en 95 km vanaf die Kgalagadi Oorgrenspark, en is 'n welkome oornagplek vir gaste wat die Park wil besoek. Loch Maree Gasteplaas bied 'n luukse Gesin-suite,...

Vanaf
R1 278
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kgalagadi-streek, Noord-Kaap

Bitterpan is 'n wilderniskamp wat nie omhein is nie in die Kgalagadi Oorgrenspark. Dié eksklusiewe kamp is op stelte verhewe bo die rooi sandduine van die Kalahari en kyk oor 'n watergat. Die Kgalagadi Oorgrenspa...

Vanaf
R2 111
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Noord-Kaap

Kalahari Tented Camp is 'n oop kamp in die Kgalagadi Oorgrenspark. Dié kamp is hoog op 'n rooi sandduin geleë en bied 'n uitsig oor 'n watergat in die droë bedding van die Auobrivier. Die kamp is 3 km van die Mat...

Vanaf
R414
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noord-Kaap

Die Mata Mata Rest Camp is langs die oewers van die Auobrivier op die park se westelike grens geleë. Die kamp grens aan Namibië en is met die Kalahari-bosveld omring. Die Namibiese-grenspos is in Oktober 2007 oopg...

Bladsy:
1
Wys 1 tot 19 van 19 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za