Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Kimberley Hospital Complex besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Kimberley Hospital Complex.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kimberley Hospital Complex akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Kimberley Hospital Complex

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kimberley, Noord-Kaap

Caledon Overnight Rooms bied gerieflike verblyf aan paartjies of gesinne in Kimberley. Gaste het ’n keuse tussen gastekamers met slaapplek vir 2, 4 of 5 gaste. Dit het óf dubbelbeddens óf 2 enkelbeddens. Die ka...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kimberley, Verwoerd Park

Hadida Guest House bied gerieflike en privaat selfsorg-verblyf in Kimberley. Die gastehuis is gerieflik in 'n stil straat geleë en is minder as 3 km van die bekende Groot Gat en Kimberley se mynmuseum af. Die verb...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Rhodesdene, Noord-Kaap

Vetra Amour Guesthouse is in Kimberley en bied gehalteverblyf vir sakereisigers of diegene wat 'n oornagplekkie soek. Die gastehuis is sentraal geleë, naby winkels, restaurante, skole ander geriewe. Die verblyf h...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hillcrest, Noord-Kaap

Buchler @ 3 is in Hillcrest, Kimberley geleë en bied gehalteverblyf vir 'n sakereisiger of oornaggas. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié woonstel is op 'n residensiël...

Spesiale Aanbod!
Vanaf
R490
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hillcrest, Noord-Kaap

Paljas en Kandas is 'n gastehuis in 'n stil, veilige woonbuurt. Dit maak voorsiening vir alle gaste se vakansieverblyfbehoeftes en bied luukse, skoon, gerieflike en veilige gastehuisverblyf in Kimberley. Dit is vera...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Lindene, Rhodesdene

Kimberley Rose bied 8 luukse en suite-kamers met aparte ingange. Al die kamers is netjies afgewerk en laat jou tuis voel. Ons het 6 gastekamers met gerieflike koningingrootte-beddens, 1 dubbelkamer met 2 enkelbedd...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in El Toro Park, Noord-Kaap

El Toro Park Guest Room is 'n gemeubileerde gastekamer in 'n privaat huis. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na oornagverblyf in El Toro Park in Kimberley. Die gastekamer is net 100 m van die Gariep Hospitaal e...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hillcrest, Noord-Kaap

Bateleur Guest House is in Hillcrest in Kimberley geleë. Hillcrest is 'n nedersetting in die Noord-Kaap. Verblyf word aangebied in 8 en suite-kamers. Daar is 'n gemeenskaplike eetkamer en kombuisgeriewe wat deur a...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hillcrest, Noord-Kaap

Crest Villa is in Kimberley geleë en bied verblyf in 'n moderne selfsorg-villa en 'n aparte gesinseenheid wat ideaal vir 2 tot 6 gaste is. Die Volledige Villa bied lugversorging en beskik oor 3 kamers en 2 volledi...

Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hillcrest, Noord-Kaap

Little Rock Guest House is in Kimberley geleë en bied verblyf- en B&B-opsies. Die perseel is 300 m vanaf die MediClinic Gariep Hospitaal en 3 km vanaf 2 winkelsentrums geleë. Verblyf by Little Rock Guest House be...

Vanaf
R460
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kimberley, Riviera

Moonlight Guesthouse is in Kimberley geleë en bied oornag- en sakeverblyf. Moonlight Guesthouse beskik oor 2 soorte kamers wat elkeen 'n dubbelbed of 'n enkelbed het. Al die slaapkamers het 'n en suite-badkamer me...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kimberley, Noord-Kaap

Diggies Lodge bied gerieflike, ongekunstelde verblyf minder as 5 km van Kimberley se lughawe af, en minder as 3 km vanaf Diamond Pavilion-winkelsentrum. Diggies Lodge hou by die tradisie van Kimberley se diamantmyng...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kimberley, Noord-Kaap

Kalahari Lodge is op 'n landgoed in 'n rustige en veilige omgewing, slegs 5 km vanaf Kimberley se sakegebied. Dié lodge is langs die N12 en bied gemaklike verblyf, 'n restaurant en konferensiegeriewe. Verblyf is ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R727
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kimberley, Noord-Kaap

Road Lodge Kimberley in die Noord-Kaap is ideaal geleë langs die Flamingo Kasino met konferensiegeriewe vir 240 afgevaardigdes en 'n verskeidenheid kasinos, restaurante, kroeë en doendinge vir mense van alle ouder...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kimberley, Noord-Kaap

StableWood Lodge bied selfsorgverblyf op 'n plasie net buitekant Kimberley. Die lodge bestaan uit 6 oopplan-eenhede wat toegerus is vir selfsorg, elkeen met 'n dubbelbed. Ekstra beddens vir kinders kan bygevoeg wor...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 61 tot 75 van 157 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za