Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Kimberley Hospital Complex besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Kimberley Hospital Complex.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kimberley Hospital Complex akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Kimberley Hospital Complex

30% af Aanbod!
VanafR999
R699
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kimberley, Noord-Kaap

Cecil John Rhodes Guest House is 'n historiese gebou wat uit 1895 dateer. Dit is sentraal geleë en stapafstand van Kimberley se historiese huise en monumente, die stadskern, inkopiesentrums, galerye, die teater, pr...

Vanaf
R924
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kimberley, Noord-Kaap

Cullinan Guest House is sentraal geleë met maklike toegang tot al die ingange na Kimberley. Die gastehuis is deur Dr. Werner en Tania Visser opgebou en die pligsgetroue, vriendelike en betroubare span sal verseker ...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Belgravia, Noord-Kaap

Jungnickel Guesthouse is in Kimberley geleë. Die gastehuis is lekker naby verskeie sakegeriewe en besienswaardighede in die dorp. Daar is 19 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n dubbel- of enkelbe...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Belgravia, Noord-Kaap

Executive Self-catering Units bied verblyf in 'n verskeidenheid eenhede in die historiese woonbuurt Belgravia in Kimberley. Die eenhede is ruim en dis ideaal vir groot of klein groepe wat Kimberley besoek. Die eer...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Belgravia, Noord-Kaap

Hierdie Victoriaanse tuiste met sy lowerryke tuin bring 'n gevoel van rus en vrede by mens tuis. Die gastehuis is in die hartjie Belgravia se historiese gedeelte geleë met restaurante, erfenisterreine, museums en h...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kimberley, New Park

Sundowner Lodge is in Kimberley net buite die middestad en op die roete tussen Johannesburg en Kaapstad geleë. Boonop is dit net 'n klipgooi van konferensiesentrums en besienswaardighede af. Die verblyf word in 14...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Belgravia, Noord-Kaap

Kimberley Country House bied B&B-verblyf en is in Belgravia, Kimberley geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf naby verskeie geriewe in die dorp en omgewing. Verblyf word gebied i...

Vanaf
R1 655
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kimberley, Noord-Kaap

Oleander Guest House is 'n asemrowende Edwardiaanse huis wat meer as 'n eeu oud is. Dit is sentraal in die geskiedkundige voorstad Belgravia in Kimberley geleë. Die huis het 'n pragtige tuin met ons kenmerkende sel...

Vanaf
R1 079
per nag (plek vir 2)
Hotel in Belgravia, Herlear

The Halfway House Hotel dateer uit 1872 en is in Kimberley geleë. Kimberley word as die wêreld se diamanthoofstad beskou en is ook die hoofstad van die Noord-Kaap. The Halfway House Hotel is op die historiese Belg...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kimberley, New Park

Bishops Lodge is in die hartjie van Kimberley geleë en dis ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers. Dis langs die N12 en die Sol Plaatje Universiteit. Daar is 27 en suite-kamers. Daar is 15 dubbelkamers waarv...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 152 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]