Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Klaserie Private Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Klaserie Private Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Klaserie Private Nature Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Klaserie Private Nature Reserve

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)
Lodge in Phalaborwa, Mpumalanga

Olifants River Lodge and Safaris is aan die noordelike oewer van die Olifantsrivier geleë, sowat 17 km suid van die dorp Phalaborwa. Dié lodge bied verblyf aan in 2 gesinskamers en 7 dubbelkamers. Elke kamer het ...

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kruger tot Canyons, Mpumalanga

Struwig Eco Reserve, waar Afrika steeds wild is, bied 'n sakpas-wegbreek in die eksklusiewe Groot 5-area in die Bosveld langs die Krugerwildtuin. Verblyf bestaan uit 7 selfsorg-chalets, 'n rugsakreisigerslosies me...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R720
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit, Limpopo

Ndabushi Safari Lodge is 'n rustige oord op die oewer van die Klaserierivier. Dit is 26 km vanaf Hoedspruit en net 12 km vanaf Eastgate-lughawe. Dié lodge is baie naby die Timbavati- en Klaserie-wildreservate en di...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

Off Beat Bush Lodge is 'n outentieke, omgewingsvriendelike wegbreekplek. Ontsnap vir 'n paar dae uit die raserige kloue van die stad en beleef die natuur op die randjie van die Krugerwildtuin. Dié lodge skuil aan d...

Vanaf
R3 400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Phalaborwa, Limpopo

Mutsami Private Bush Lodge is die tuiste van die Groot 5 en bied verblyf in 'n weggesteekte villa diep in die Afrikabos in die Groter Krugerwildtuin in Phalaborwa. Die verblyf skep 'n outentieke en persoonlike safar...

Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 2)
Lodge in Phalaborwa, Limpopo

Leopard Rock Bush Lodge is in die Grietjie Privaat Natuurreservaat, 35 km vanaf Phalaborwa in die groter Krugerwildtuin. Die lodge is op 'n heuweltjie met 'n pragtige uitsig en bied verblyf in 2 gastekamers met lu...

Vanaf
R2 096
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Phalaborwa, Limpopo

Lions Place is 'n lodge in die Grietjie Natuurreservaat, sowat 29 km vanaf die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek geleë. Die perseel het die perfekte ligging in 'n Groot 5-wildreservaat en is naby verskeie ander rese...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Rugsakreisigerslosies in Phalaborwa, Limpopo

Antares Field Guide Training Centre bied 'n ontspanne en bekostigbare selfsorg-opsie vir die vreeslose en onverskrokke rugsakreisiger wat mal is oor die natuur. Ons is in 'n Groot 5-wildreservaat geleë en bied 'n o...

Vanaf
R4 100
per nag (plek vir 2)
Lodge in Phalaborwa, Limpopo

Kruger Bush Camp is 'n gerieflike boskamp in die Balule Natuurreservaat op die R40 en deel oop grense met die Krugerwildtuin. Die omheinde kamp bied 'n keuse tussen die Kruger-kothuis, Bushwillow-tent, Sausage Tree...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Phalaborwa, Limpopo

Ngalali Retreat is 'n privaat lodge in 'n natuurreservaat wat deel is van die groter-Krugerwildtuin naby Phalaborwa. Dié reservaat is die middelpunt van wildtoerisme in die area en is die ideale basis vanwaar gaste...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 382 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za