Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Kraalbaai Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Kraalbaai Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kraalbaai Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Kraalbaai Beach

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Kraalbaai Luukse Huisbote is in die SANParks Weskus Nasionale Park in Langebaan. In dié huisbote kan gaste ervaar hoe dit voel om op die water te bly. Die ongelooflike uitsigte oor die strandmeer en die natuur reg ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Hotel in Myburgh Park, Langebaan

The Farmhouse Hotel bied panoramiese uitsigte oor die rustige Langebaan-strandmeer en karaktervolle verblyf in 'n hotel was sy gaste se behoeftes op die hart dra. Ons staan uit bo die res met ons vriendelike persone...

Vanaf
R4 372
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Myburgh Park, Langebaan

Mystique is in die eksklusiewe Penguin Place in Langebaan geleë. Hierdie gerieflike huis is naby die strandmeer en seiljagklub, en bied praguitsigte oor die strandmeer. Die ruim oopplan-leefarea is op die tweede vl...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Myburgh Park, Langebaan

Kite Mansion Penthouse is 'n luukse drieslaapkamer-dakwoonstel in Langebaan aan die Weskus in die Wes-Kaap. Kite Mansion Penthouse beskik oor 6 kamers en het slaapplek vir 12 gaste. Die verblyf kan verdeel word in ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Myburgh Park, Langebaan

Bird Hill Studio is 'n selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel in Langebaan geleë is. Dié ateljee-eenheid is ideaal vir 'n paartjie of 'n individu wat op soek is na 'n gemaklike oornagplekkie na aan verskei...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Myburgh Park, Langebaan

Lagoon View is 'n selfsorg-dubbelverdiepinghuis aan die buitewyke van die luukse Myburgh Park in Langebaan. Dis teen die Weskus Nasionale Park geleë en bied 'n pragtige uitsig oor die Langebaan-strandmeer en maklik...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Myburgh Park, Langebaan

Ocean Villa is ’n pragtige eenheid wat slaapplek bied aan 4 gaste in Myburgh Park, Langebaan. Let asb. op dat troeteldiere nie toegelaat word nie en gaste moet hulle eie beddegoed en handdoeke saambring. Dié dup...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Myburgh Park, Langebaan

Emerald View B&B is ’n pragtige gastehuis in die kusdorpie Langebaan. Dié sonderlinge strandmeerdorpie is die ideale basis vanwaar gaste die Weskus en verskeie besienswaardighede in die area kan verken. Die gast...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Myburgh Park, Langebaan

Harrison's House is 'n 5-ster boetiek-gastehuis, teen die koppie wat oor Langebaan se seemeer uitkyk. Ons is net 100 m vanaf die Weskus Nasionale Park af. Die B&B bied 'n rustige wegbreekkans met 'n uitstekende uits...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Myburgh Park, Langebaan

Pumpkin House bied gerieflike en kunstige oornagverblyf in Langebaan, 'n pragtige kusdorpie aan die Weskus. Dit is ideaal vir sportliefhebbers, veral vir vlieërbranderryers. Ons het 3 bekoorlike slaapkamers, elkee...

Vanaf
R1 906
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Myburgh Park, Langebaan

Sa-ais Resting Place is 'n selfsorg-vakansiehuis in Langebaan. Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 6 gaste en is net 'n entjie se ry vanaf die dorp se besienswaardighede. Die huis is ten volle gemeubileer e...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Myburgh Park, Langebaan

Park View is 'n gastehuis naby Langebaan se strandmeer en hoofstrand. Die bekoorlike strandmeer-dorpie is die ideale basis vanwaar die Weskus en die omliggende besienswaardighede verken kan word. Verblyf is in 2 s...

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Myburgh Park, Langebaan

Wendys Langebaan Home bied verblyf in Myburgpark, 'n buurt in die gewilde kusdorp, Langebaan. Die huis het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis ...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Myburgh Park, Langebaan

Vista Del Mar is 'n pragtige tweeslaapkamer-eenheid in Langebaan. Alhoewel die eenheid deel is van die hoofhuis is die ingang privaat en die woonstel self ook baie privaat. Die woonstel het slaapplek vir tot 6 gast...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Myburgh Park, Langebaan

WindyCorner is 'n selfsorg-dubbelverdiepingvakansiehuis vir 'n gesin met 'n uitsig oor die strandmeer in Langebaan. Kom geniet 'n rustige en ontspanne vakansie met jou gesin in dié gerieflik gemeubileerde vakansieh...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Myburgh Park, Langebaan

Rest-by-the-Sea is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Myburgh Park, Langebaan. Die kothuis is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op soek is na 'n oornagstop in die omgewing. Die kothuis is te...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Meerhuis Cottage bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Langebaan. Die ouwêreldse strandmeer-dorp is die ideale basis vanwaar gaste die Weskus en die verskeie besienswaardighede in die area kan verken. ...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Myburgh Park, Langebaan

Bel Posto bied verblyf in 'n privaat, luukse kothuis en 'n woonstel in Langebaan, 'n strandmeerdorp aan die Kaapse Weskus. Bel Posto is sentraal geleë, naby die Weskus Nationale Park en loopafstand vanaf Langebaan ...

Vanaf
R2 045
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Myburgh Park, Langebaan

Kian's Place is 'n gerieflike huis in Myburgh Park op 'n heuwel in Langebaan. Die slaapkamers is op die grondvloer en die leefarea met sy uitsig oor Langebaan is op die eerste verdieping. Kian's Place het slaapplek...

20% af Aanbod!
VanafR1 700
R1 360
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Bella Vista Self-catering Apartment is teen die see in Langebaan geleë. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na huislike verblyf naby die strand en ander besienswaardighede. Die woonstel is smaakvol versier e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 20 van 3060 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za